AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Man op kleinhoewe aangeval

‘n Man van Drummond in KwaZulu-Natal is Sondag (12 September) op sy kleinhoewe tussen Durban en Pietermaritzburg aangeval.

‘n Man van Drummond in KwaZulu-Natal is Sondag (12 September) op sy kleinhoewe tussen Durban en Pietermaritzburg aangeval.

Luidens ‘n berig op Koerant.co.za is die man Sondagoggend aangeval, maar eers die middag gevind.


Mnr. Jeff Wicks, woordvoerder vir Netcare 911, sê die man is gevind nadat sy familie onraad vermoed het nadat hulle hom na talle oproepe nie in die hande kon kry nie. Hulle het Farmwatch gekontak, wat hom in sy motor-oprit gevind het.


Die man kon glo vir ure nie beweeg nie en het ernstige kopbeserings opgedoen. Hy is in ‘n ernstig dog stabiele toestand in ‘n plaaslike hospitaal.

 

Verdagtes van Noord-Kaapse plaasmoord aangekeer

Intussen sê mnr. Nicol Jansen, lid van Agri Oranje Karoo se aksiekomitee, twee verdagtes is Vrydag (10 September) aangekeer in verband met die moord van ‘n boer in die Noord-Kaap.


“Die een verdagte is in De Aar gevang, en die ander is op Hanover vasgetrek,” vertel Jansen.


Die 70 jarige mnr. Wartington is verlede Saterdagaand (4 September) oorlede nadat hy in sy enjinkamer na bewering deur twee mans oorval en met ‘n stuk gereedskap aangerand is. Sy vrou is ook aangeval en het ernstige kop- en gesigwonde en ‘n skedelbreuk opgedoen, asook een van haar arms is ook gebreek.


Volgens Jansen is die familie dankbaar dat die verdagtes so spoedig opgespoor is, en hoop hulle dat geregtigheid nou sal geskied.


13 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot