AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Man vas oor krag-peutery in mieliewêreld

Boere in die Noord-Vrystaat met wie se elektrisiteitsmeters gepeuter is, kan swaar boetes in die gesig staar.

Eskom gaan elektrisiteitsmeters op plase in die Mieliedriehoek bekyk nadat 'n man vasgetrek is wat glo met kragmeters peuter.

Alle elektrisiteitsmeters op plase in die Bothaville- en Viljoenskroon-distrikte gaan deur Eskom geoudit word om vas te stel of daarmee gepeuter is.

Dít kom nadat ’n mnr. Gerald Ferreira (44), ’n Eskom-subkontrakteur, op klagte van korrupsie, poging tot diefstal van elektrisiteit en bedrog in die landdroshof in Viljoenskroon verskyn het.

Meestal boere

Hy het glo oor meer as ’n jaar betalings van tussen R2 000 en R10 000 van meestal boere in die omgewing gehef om hul kragmeters te “kalibreer” sodat hul kragverbruik verminder, sê kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat.

Nadat hulle ’n wenk gekry het, het Eskom die Valke se hulp ingeroep in ’n ondersoek wat uiteindelik amper 18 maande geduur het. Ferreira is op 26 Mei op heterdaad op ’n plaas by Viljoenskroon betrap, waar hy in besit van R7 800 was wat glo aan hom betaal is nadat hy ’n meter omlei het.

Boetefooi van R35 000

Eskom se Vrystaatse bedryfseenheid sê in ’n verklaring ’n boetefooi van tot R35 000 staar kliënte in die gesig met wie se meters wel gepeuter is. Hierby sal hul vir agterstallige verbruik, soos deur Eskom se ouditstelsels bereken, aangeslaan kan word, en moontlik vervolg kan word.

Enigeen wat na vore wil kom of inligting het wat met die ondersoek kan help, kan Eskom in kantoor-ure by (051) 404 2277 bel.

Vermoedelike elektrisiteitdiefstal kan ook anoniem teen ’n R1/SMS by 32211 aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.60
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Platinum
969.15
+1.0%
Palladium
1,436.92
+1.4%
Goud
1,964.38
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot