AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Man verloor oog in plaasaanval

'n Weldoener wat sy swaer se plaas opgepas het, is ernstig beseer toe hy in 'n rooftog in die plaashuis met 'n panga aangerand is.

Mnr. André Rheeder (47) van Polokwane het sy linkeroog verloor en sy arm is op twee plekke gebreek in 'n rooftog op die plaas Rondebosch van sy swaer, mnr. Henry Pretorius, naby Louis Trichardt. Rheeder se suster, mev. Estelle Pretorius, sê sy en haar gesin was met vakansie toe André na die plaas omgesien het.

Die rowers het voor Kersfees een nag op die plaas toegeslaan, by die huis ingebreek en Rheeder in 'n slaapkamer oorval waar hy geslaap het. Hy is aangerand en toe hy hom probeer verdedig het, is hy met 'n soort panga toegetakel en katswink geslaan.

Toe hy weer by sy sinne was, het die boewe sy arms by die elmboë agter sy rug vasgebind en hulle het hom in die huis rongelei, op soek na vuurwapens en geld. Geen ligte is aangeskakel nie en hulle het heeltyd selfoon-ligte in sy oë geskyn. Toe hy sy bakkie se sleutels aanbied, het hulle die kluis se sleutels daaraan gesien en hy is gedwing om hulle na die kluis te neem. Hy is op 'n stoel vasgebind en die aanvallers is daarna met drie vuurwapens en sy bakkie weg.

Rheeder sê hy het heeltyd hardop gebid: “In God se naam, moet my nie seermaak nie.”

Hy het baie bloed verloor en met sy mond van die ligte in die huis aangeskakel en om hulp geroep. Die plaaswerkers het hom te hulp gesnel en losgesny.

Die polisie is ingeroep en 'n ambulans het die erg beseerde Rheeder na die hospitaal op Louis Trichardt geneem. Weens die ernstige oogbesering is hy toe na die Mankweng-oogsorg-hospitaal in Polokwane oorgeplaas, waar sy oog verwyder moes word.

Rheeder sê ná goeie speurwerk onder leiding van kapt. Adam Sobyane van die SAPD op Louis Trichardt is die drie rowers nie lank daarna nie in Tembisa aangekeer. Die vuurwapens is almal teruggevind.

Rheeder het groot lof vir Sobayne, wat hom in die hospitaal besoek het en daagliks bel om hom op die hoogte te hou van die verloop van die saak. Die polisie verdink dié rowers ook van ander misdade in die omgewing van Louis Trichardt. Hulle het vroeër, op die dag van die aanval, op die plaas aangekom en wou lekkers aan die plaaswerkers verkoop. Een van die werkers se vroue is met draad aan 'n boom vasgebind, maar sy is nie beseer nie. Die rowers is tans in aanhouding.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot