AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mango-oes grootste ooit

Die afgelope mangoseisoen se oes is die grootste nóg en die prys word as redelik goed bestempel, maar daar is gemengde gevoelens oor die gehalte.

Só het mnr. Stephan Crafford, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Mangokwekersvereniging op 'n werksessie ná die oes gesê.

Voorlopige syfers dui die oes van die afgelope seisoen is meer as 87 000 ton. Dit is 20 000 ton meer as dié van die vorige seisoen. Sowat 5 000 ton meer mango's is die afgelope seisoen versap, 3 500 ton meer mango's is tot atjar verwerk, en 'n verdere 3 500 ton meer mango's is gedroog. Sowat 3 000 ton meer mango's is op die plaaslike mark aangebied terwyl die uitvoervolume die afgelope sesioen met 'n raps meer as 4 000 ton toegeneem het.

Die groter oes het druk op die prys geplaas en produsente het plaaslik gemiddeld R2 per kartonhouer minder vir hul mango's gekry as in die vorige seisoen. Laer pryse is ook betaal vir mango's vir versapping en verwerking tot atjar, terwyl beter pryse waarskynlik betaal is vir mango's wat vir droging bestem is.

Volgens mnr. Crafford sou dit egter moontlik 'n ander situasie kon gewees het as Brasilië en Peru in staat was om groot volumes mango's aan die Europese markte te voorsien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.45
-0.1%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,644.96
-0.9%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,128.76
-1.0%
Platinum
851.25
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot