AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mangoboere kry woema ná taai jaar

Talle boere wat mango’s kweek, het ? beter jaar agter die rug as die vorige seisoen.

Suid-Afrika se Mangokwekersvereninging sê vanjaar se oes was oor die algemeen aansienlik beter as die oes van 2015/’16, waarvan 'n groot deel deur hael verpletter is en wat erg deur die droogte geknou is.

Nie net was die oes groter nie, maar die vrugte was vanjaar ook fisies groter as verlede jaar en om alles te kroon is minder siektes as vorige jare aangemeld. Die kwaliteit was dus beter met hoër uitpakpersentasies as vorige jare.

Met wisselvallige klimaatsomstandighede wat in groot dele van die land heers, was vroeë kultivars soos Tommy Atkins op party plekke vanjaar twee weke vroeër gereed om gepluk te word as ander jare. Met produsente in Malelane en Hoedspruit wat hierdie kultivar toe gelyktydig oes, was daar soms 'n ooraanbod van mango’s. Baie vrugte wat andersins op die winkelrak sou beland, moes na versappingsaanlegte gestuur word.

Internasionale kopers

Boonop het internasionale kopers afgeskaal op hul bestellings vir gedroogde mango’s uit Suid-Afrika, waarskynlik vanweë kompetisie uit Wes-Afrika-lande, soos Ghana en Burkina Faso.

Op plaaslike varsproduktemarkte verskuif vrugte nou egter fluks en mangokwekers verwag 'n toename in die vraag namate die seisoen vorder en ander kultvars beskikbaar raak. Die groenskil Kent en Keitt mango’s sal binnekort op die markvloer beskikbaar wees.

Saam met die bemarking van hierdie mango’s het die mangokwekersvereniging 'n veldtog van stapel gestuur om verbruikers bewus te maak van die verskillende gebruike van hierdie groter, soeter kultivars. Ander kultivars wat nou gepluk gaan word sluit in Shelley, Irwin, Haden en Heidi.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
967.19
+0.8%
Palladium
1,433.17
+1.2%
Goud
1,963.40
-0.5%
Silwer
23.28
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot