AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Manie: ’n Sterk span vir biosekerheid

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Alles van die beste. 
Die heengaan van dr. André Ernst van die Allesbeste-boerdery, voormalige SA Boer van die Jaar en internasionaal gerekende kenner oor avokado’s, laat ’n groot leemte. Sy seuns, Zander en Ernst, het gesê soms was sy stem skoon hees soos hy sy passie met mense om hom kon deel. “Ons pa het geglo in grense proaktief beproef en dat elke nuwe bevinding nie aan hom behoort nie, maar ten bate van die bedryf moet wees. Wortelstelsels wat bome beter laat vestig, en kultivars wat produsentgerig is om volhoubaarheid te verseker, was sy uitgangspunt. Hy het gehalte met onverbeterlike passie uitgeleef.” Die Allesbeste-kwekery is wêreldbekend, en Ernst se revolusionêre mikrokloningstegniek staan as die Allesbeste-metode bekend. 
Foto:  Allesbeste-boerdery
Alles van die beste. Die heengaan van dr. André Ernst van die Allesbeste-boerdery, voormalige SA Boer van die Jaar en internasionaal gerekende kenner oor avokado’s, laat ’n groot leemte. Sy seuns, Zander en Ernst, het gesê soms was sy stem skoon hees soos hy sy passie met mense om hom kon deel. “Ons pa het geglo in grense proaktief beproef en dat elke nuwe bevinding nie aan hom behoort nie, maar ten bate van die bedryf moet wees. Wortelstelsels wat bome beter laat vestig, en kultivars wat produsentgerig is om volhoubaarheid te verseker, was sy uitgangspunt. Hy het gehalte met onverbeterlike passie uitgeleef.” Die Allesbeste-kwekery is wêreldbekend, en Ernst se revolusionêre mikrokloningstegniek staan as die Allesbeste-metode bekend. Foto: Allesbeste-boerdery

’n Verklaring oor die aanstelling van die taakspan en die name van die lede is klaarblyklik aan die media uitgereik vóór die lede selfs van hul betrokkenheid geweet het of ingelig is oor wat dit gaan behels.

Nogtans meen Manie dit is ’n belangrike ontwikkeling. As Suid-Afrika dit enigsins wil regkry om sy status as vry van bek-en-klouseer by die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) te herwin, sal hy alles in sy vermoë moet doen om die wêreld te oortuig dat biosekerheid in die land onder beheer is.

Daar is ’n paar sterk hande binne die taakspan. Manie meen as hulle die departement se volle steun het, sal hulle berge kan versit. Johann Kirsten, direkteur van die buro vir ekonomiese ondersoek by die Universiteit Stellenbosch en nou ook lid van die taakspan, sê daar was ’n tyd gelede binne die vleisbedryf gesprekke in hierdie rigting, maar hy het gedink alles het doodgeloop.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot