AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Mans glo gewerf vir Lindley-plaasmoorde

Drie plaaswerkers van mnr. Attie Potgieter van die plaas Tweefontein by Lindley het drie ander mans gewerf om hulle te help om die vermoorde Potgieter-gesin te beroof.

Drie plaaswerkers van mnr. Attie Potgieter van die plaas Tweefontein in die Lindley-distrik het drie ander mans gewerf om hulle te help om die vermoorde Potgieter-gesin te beroof, beweer die staat in sy akte van beskuldiging wat binnekort aan die ses in die Vrystaatse hooggeregshof gestel gaan word.

Dié moorde op die Potgieter-gesin waarin ook hul tweejarige dogtertjie, Willemien, met ’n kopwond dood gelaat is, het landwyd opslae gemaak.

Die ses beskuldigdes het gister die eerste keer in die Hooggeregshof voor regter G.F. Wright verskyn om seker te maak dat hulle regsverteenwoordiging het wanneer hulle op 16 Mei verhoor word.

Ál ses het by die Regshulpraad om regshulp aansoek gedoen. Mnre. Stemmer Boy Mofokeng (22) en Klaas Tapa Mofokeng (33) het gesê dat hulle deur hul familie vir hulle regsverteenwoordigers sou kry, maar het toe gister ook die nodige vorms vir regshulp ingevul.

Die staat beweer die twee Mofokengs en mnr. Paulus Samson Vusimuzi Khumalo (22), wat op die Potgieters se plaas gewerk het, het voor 1 Desember verlede jaar vir mnre. Tshohol Tello Meshack Letata (18), Telleko Sex Seekoei (19) en Diphapang Piet Motaung (18), almal van die Ntha-woonbuurt by Lindley, gewerf om hulle te help om ’n rooftog op die Potgieters uit te voer.

Mnr. Potgieter is buite die huis oorval en met messe en ’n spitvurk gesteek en met ’n panga gekap. Hy is kort ná die aanval aan veelvuldige beserings dood. Hy het glo meer as 150 beserings opgedoen.

Mev. Wilna Potgieter (36) en klein Wilmientjie is in die huis aangeval. Albei het kopbeserings opgedoen wat vermoedelik met ’n panga toegedien is. Mev. Potgieter is aan ’n nekwond dood en haar dogtertjie aan ’n kopwond.

Die staat beweer goed van bykans R20 000 is uit die huis gesteel en onder die beskuldigdes verdeel.

Die ses beskuldigdes sal teregstaan op drie aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie.

6 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.52
+0.2%
Rand - Pond
21.18
-0.1%
Rand - Euro
18.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
986.30
-0.0%
Palladium
1,665.66
+0.8%
Goud
1,879.89
+0.3%
Silwer
22.44
+1.2%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,852
+0.6%
Alle aandele
79,902
+0.5%
Hulpbronne 10
75,107
+0.7%
Industriële 25
103,309
+0.6%
Finansiële 15
16,335
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
[removed]
eks eerlik opreg en lojaal teenoor my maar. ek geniet die buite lewe is avontuur lustig Hou van mense wat eerlik en opreg is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot