AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mantashe aangespreek oor opmerkings

Die TLU SA vra in ? skrywe aan mnr. Gwede Mantashe om verskoning aan te bied oor 'n opmerking wat hy oor die landbou-unie gemaak het.

Die TLU SA het 'n skrywe deur sy prokureurs aan die ANC se sekretaris-generaal, mnr. Gwede Mantashe, laat aflewer.

Die aanloop was Mantashe se opmerkings tydens 'n sogenaamde anti-rassisme-optog by die Uniegebou in Pretoria, waar hy die TLU SA as 'n rassistiese organisasie beskuldig het.

“Die TLU SA het nog nooit ras op enige wyse by die debat oor die landbou bygetrek nie. Helaas het die ANC nie daardie selfde skoon rekord nie,” sê die TLU SA se voorsitter, mnr. Louis Meintjes. “Dit is juis die ANC wat telkens sy rasse-agenda uitpluk, soos wat Mantashe nou weer gedoen het. Dit is die ANC-regering wat rasgedrewe wetgewing instel om homself teen ‘n minderheid te beskerm.

“Vir die TLU SA gaan dit om die beginsels van die vrye mark, wat die noodsaaklike basis is vir voedselsekerheid. Die ANC en mnr. Mantashe in sy persoonlike hoedanigheid, sien nie kans om oor die ekonomie van landbou te praat nie, maar kruip weg agter hulle ideologie wat wêreldwyd reeds misluk het. Nou word vals rasse-argumente gebruik om ‘n reeds gespanne samelewing verder te laai.

“Die land kan dit nie bekostig nie, en die TLU SA weier om goedsmoeds die slagoffer daarvan te word terwyl die ANC oënskynlik die land se grootste rassiste is. Mnr. Mantashe moet nou die konsekwensies van sy opmerkings in die gesig staar,” sê Meintjes.

Die TLU SA het vroeg in Februarie 'n verskoning van pres. Jacob Zuma geëis om verskoning te maak nadat hy gesê het dat grond gesteel is.

* In sy antwoord aan die TLU SA se prokureurs, skryf Mantashe: “Dit is die tweede brief wat ons van u, namens die TLU SA ontvang. Ons tel dit kategories dat die grond-vraagstuk op die tafel is. Enige organisasie wat aan dié debat wil deelneem, is welkom om dit te doen.

“Die status quo in terme van die eienaarskap van grond is egter nie volhoubaar nie.”

Mantashe verwys dan na die eensydige deklarasie van 'n niemandsland tussen die Keiskammarivier en die Groot Visrivier as die dieffstal van grond, wat tot die “veldslag van Xhoxho” gelei het. “Ons kan aan u talle voorbeelde noem van Afrikane wat van hul grond af gedryf is en van hul lewendehawe wat met behulp van vuurwapens afgevat is.

“Ons is oop vir debat, maar die patrone van grondeienaarskap moet en sal verander. Daar sal geen verskoning oor die dié saak wees nie,” sluit hy sy skrywe af.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.0%
Rand - Pond
20.10
+0.3%
Rand - Euro
17.69
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,663.54
+0.1%
Silwer
19.23
+1.0%
Palladium
2,165.46
-0.1%
Platinum
862.44
-0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot