AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Marikana ‘het plase toe gekom’

“Marikana het plase toe gekom”, skryf Cosatu op sy webwerf ter aansporing van plaaswerkers om te staak.

‘n Oproep aan alle werkers om te staak in solidariteit met die plaaswerkers van De Doorns en Wellington, asook alle plaaswerkers oor Suid-Afrika, is op Cosatu se webwerf gepubliseer.

Die verklaring lui: “Plaaswerkers gaan voort om te staak om sodoende ’n menswaardige loon van R150 per dag te eis. Dinsdag, 13 November, gaan ’n dag wees wat op die plase van die Wes-Kaap onthou sal word.

“Ander plaaswerkers, seisoenswerkers en gemeenskappe sal in solidariteit met plaaswerkers uitkom en staak en solidariteit beoon met die eis van ’n menswaardige loon van R150 per dag.”

Luidens die verklaring sou unies (vakbonde), gemeenskaporganisasies, NGO’s en plaaswerker-komitees ’n koalisie vorm wat ’n veldtog sal koördineer vir die instel van ’n menswaardige loon op die plase van ons land.

Die voorsitter van dié koalisie is mnr. Tony Ehrenreich, wat aangedui het dat hierdie die begin is van ’n rollende massa-aksie. Dit sou op 13 November begin.

* Die premier van die Wes-Kaap, me. Helen Zille (@helenzille) het as volg getwiet: “A formal Cosatu statement has announced 'Marikana has come to the farms'. This clearly implies they intend people to die. Stoking chaos.”

Bron: www.cosatu.org.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,726.70
+1.6%
Silwer
21.16
+2.2%
Palladium
2,329.00
+4.7%
Platinum
935.00
+3.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot