AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4903
23,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7202,4
33,40
WMAZ
05 Okt
-
4946
30,00
YMAZ
05 Okt
-
4864
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mark Ruffalo sê steun toe aan TKAG

Die stryd teen hidrouliese breking het ’n hupstoot gekry met Mark Ruffalo, ’n Amerikaanse akteur, wat nou in die TKAG se direksie dien.

Die stryd teen hidrouliese breking het ’n hupstoot gekry met Mark Ruffalo, ’n Amerikaanse akteur, wat nou in die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG) se direksie dien.

Luidens ’n berig op Sake24.com het mnr. Jonathan Deal, voorsitter, dié verwikkelinge Donderdagaand (16 Februarie 2012) in Kaapstad bekend gemaak.


Ruffalo is die stigter van die Amerikaanse nie-regeringsorganisasie Water Defence, en Deal sal voortaan ook op die direksie van dié groep dien. Die groep koördineer veldtogte in Amerika teen hidrouliese breking, mynbou op bergspitse, sandolie-ontginning en ander vernietigende praktyke wat waterbronne bedreig.


Die akteur het in ‘n verklaring gesê die mynmetode is ‘n internasionale bedreiging wat wêreldwye reaksie verg. “’n Jaar gelede kon Suid-Afrikaners hul regering oor die risiko’s van hidrouliese breking waarsku weens dít wat in Amerika aan die gebeur is.

"Ons gaan met die TKAG saamwerk met onder meer geldinsameling. Omgewingsgroepe kom teen internasionale maatskappye te staan wat bykans onbeperkte begrotings het om hul korporatiewe agenda te dryf.”


Departement

Deal sê die TKAG het intussen ná ’n uitgerekte hofstryd dokumente van me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, ontvang wat die samestelling aandui van die taakspan wat die hidrobreking in Suid-Afrika moet ondersoek.

Dit is uit die dokumente duidelik dat die taakspan teen Augustus verlede jaar nog baie onseker was oor sy werk.


Amptenare van die Departement van Wetenskap en Tegnologie was glo nie seker wie in die taakspan dien en wie vir die saamstel van die verslag verantwoordelik is nie. Die taakspan het glo vyf maande om sy verslag op te stel, waar ’n soortgelyke taakspan in Amerika vier jaar vir ’n omvattende ondersoek gegun is.


Die Regering se moratorium op die toekenning van lisensies vir skalieprospektering verstryk glo einde vandeesmaand, nadat dit reeds een keer verleng is.


Bron: Sake24.com


17 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.42
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,307.49
-0.7%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,503
-0.6%
Alle aandele
65,947
-0.6%
Hulpbronne 10
63,740
-1.3%
Industriële 25
79,838
-0.3%
Finansiële 15
14,060
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot