AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mark vir rooivleis nou ‘deurmekaar’

? Ooraanbod van slagdiere en vuisvoos-verbruikers krap die mark vir rooivleis om.

Die mark vir rooivleis is tans effens deurmekaar weens ’n relatiewe ooraanbod van slagdiere en ’n verlangsaming in die vraag na beesvleis deur ’n vuisvoos verbruiker.

Dr. Pieter Prinsloo, nasionale ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê produsente het die afgelope tyd ’n daling in prys ervaar. In die geval van skaapvleis wat in Januarie tot R62/kg verhandel het, het die afgelope tyd produsente net meer as R50/kg in die sak gebring.

Die ooraanbod van beesvleis in veral die droogtegeteisterde dele van die land het sedert Januarie se R32,50 vir C-graad met sowat 20% afgeneem tot R27/kg.

Verrassende wending

Prinsloo sê die mark het onlangs ’n verrassende wending geneem deurdat die prys vir A-graad tot R40/kg gestyg het. Dié neiging word egter deur die uitvoer van keursnitte ondersteun.

Hy sê die speenkalfprys wat vir baie beesboere wat nou hulle diere wil bemark, is teleurstellend op sowat R19,20/kg. Die droogte se negatiewe uitwerking verhoed dat dié prys dieselfde styging as in die geval van die A-graad volg.

Die RPO verwag steeds dat veldvleis oor die langer termyn gaan skaars bly, aangesien verskeie boere wat steeds nie voldoende weiding het nie, hulle kuddes verminder.

Prinsloo se raad aan dié produsente wat dit kan bekostig om hulle speenkalwers langer te hou, om vir die verwagte prysstyging teen Julie vanjaar te wag. “Ons verwag dat die speenkalfprys later vanjaar tot R30/kg kan styg,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot