AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Markagent loop sy rieme styf

’n Durbanse markagentskap word deur ’n interdik verbied om op die Durbanse Varsproduktemark se markvloer sake te doen.

’n Durbanse markagent is na bewering sy lisensie kwyt en word deur moontlike siviele en strafregtelike optrede in die gesig gestaar nadat dit aan die lig gekom het sy trustrekening is met meer as R1 miljoen in die rooi.

Die markagentskap John Bell & Co., wat boere se produkte op die Durbanse Varsproduktemark verkoop, word tans deur ’n interdik verbied om verder sake te doen op die markvloer. Dié interdik, wat deur die Landbouprodukte-agenteraad (Apac) aangevra is, is van krag tot ’n dissiplinêre verhoor wat vir Julie geskeduleer is.

Die dissiplinêre optrede spruit uit hoe die maatskappy sy trustrekening bedryf het. Dit is die rekening waarin agente die geld wat boere toekom, hou Volgens me. Lizel Pretorius, registrateur van Apac, het waarskuwingsligte begin flikker toe die raad vroeër vanjaar ’n roetine-oudit van John Bell & Co. se trustrekening gedoen het.

Voorheen oortree

“Die aanvanklike ondersoek het getoon dat daar ’n ooronttrekking uit John Bell & Co. se trustrekening was. Weens hierdie bevinding is ’n dissiplinêre verhoor in April met die direksie belê, maar hulle het uitstel gevra, wat toegestaan is.

“Ná verdere ondersoek is bevind dat die trustrekening ’n tekort van meer as R1 miljoen getoon het. Apac het toe ’n dringende hofinterdik aangevra, wat nou in werking is. Die dissiplinêre verhoor sal nou in Julie plaasvind,” sê Pretorius.

Dit is nie die eerste keer dat John Bell & Co. se direkteure in die sop is nie. Volgens dissiplinêreverhoor-rekords van Apac is die maatskappy se direkteure, mnre. Thomas en Johannes Verreyne en me. Catherina Verreyne, in Desember 2014 skuldig bevind aan die wanbestuur van hul agentskap se trustrekening.

Die agentskap is met R60 000 beboet, en elke direkteur met ’n verdere R15 000.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot