AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Markagente kom onder skoot

Markkommissie-agente het ernstig onder skoot gekom op 'n indaba wat die Instituut van Markagente van Suid-Afrika (Imasa) met landbouprodusente gereël het.

Daar is 'n persepsie dat sommige agente nie werk van gehalte lewer nie, verkoopslui onprofessioneel is, onwettige marktransaksies soms voorkom en nuwe kleinboere deur agente ingeloop word.

"Markagente moet hul huis in orde kry om te verhoed dat die stelsel gewantrou word," het mnr. Guillaume Cloete, assistant-hoofbestuurder van Aartappels Suid-Afrika (ASA), namens aartappelboere gesê. Hy het gesê op verskeie markte klop die werklike voorraad op die vloer nie met die agente se markinligting nie.

"Dit kan net gebeur deur onwettige marktransaksies. Ons vra dat oudits opgeskerp word sodat produsente vertroue kan kry," het hy gesê. As dit nie gebeur nie, gaan agente se kommissie in die gedrang kom.

Mnr. Fanus Bruwer, ondervoorsitter van die Tamatieprodusente-organisasie, het gesê agente speel nie altyd oop kaarte nie en gee nie tydige terugvoer aan boere nie. "Ons soek 'n superdiens, wil agente as die verlengstuk van die boerdery vertrou, wil seker wees dat die beste moontlike prys verkry is en dat niks wegraak nie."

Mnr. Godfrey Rathogwa, voorsitter van die Nasionale Landboubemarkingsraad, het gesê hy ontvang gereeld klagtes van opkomende boere oor beweringe van ongerymdhede. "Hulle voel hulle word ingeloop en het ook nie toegang tot markinligting nie."

Markagente sê egter die prentjie word "gruwelik veralgemeen". Mnr. Mike Loutfie, 'n markagent van Johannesburg, sê daar is genoeg wigte en teenwigte waardeur boere hulle van goeie diens kan vergewis. "As hy nie tevrede is nie, kan hy maklik sy agente vervang."

Mnr. Charles Hamilton, voorsitter van die Instituut van Markmeesters van Suid- Afrika (Imsa), het gesê Suid-Afrika het baie goeie markagente, maar daar is miskien "enkele vrot appels" waarvan ontslae geraak moet word.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot