AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Marmering deur DNS-toets aangedui

Vleisrasbulle wat die eienskap van marmering in hul vleis aan hul nageslag kan oordra, word nou aan die hand van 'n DNS-toets geïdentifiseer.

Die Simmentaler/Simbra-telersgenootskap en Agricultural Business South Africa (Agri BSA) het die eerste DNS-toets vir 'n produksie-eienskap by vleisbeeste in Afrika tydens die Pretoriase skou bekend gestel. Dié toets, bekend as die GeneSTAR-toets, identifiseer vleisbeeste wat die geen vir marmering of die binnespierse verspreiding van vet dra. Marmering is die eienskap wat sagtheid, sappigheid en geur en dus 'n besondere smaak aan vleis verleen.

Dr. Michael Bradfield van Agri BSA sê die oorerwingspatroon van GeneSTAR is dieselfde as byvoorbeeld die poenskopgeen. Dit beteken 'n dier dra óf twee óf een óf geen vorms van die betrokke geen. So byvoorbeeld dra 'n bul met twee sterre albei allele (vorms) van die geen waarvan een aan die nageslag oorgedra word. 'n Bul met 'n een ster-toekenning dra net een allel van die geen waarvan net 50 % oordraagbaar is. Getoetste bulle met geen GeneSTAR-allel kan dus nie die geen aan sy nageslag oordra nie. Getoetste bulle van dié twee rasse se sertifikate sal hul GeneSTAR-status aandui.

Hierdie tegnologie word 'n geruime tyd met welslae in Australië gebruik, terwyl dit oor die afgelope twee jaar ook in Amerika in gebruik is.

Tot dusver is meer as 60 Simmentaler- en Simbrabulle aan die GeneSTAR-toets onderwerp waarvan 47 se resultate bekend is. Uit laasgenoemde getal is 3 bulle as 2-sterbulle en 17 as 1-sterbulle geïdentifiseer. Dit is ook die eerste diere van dié rasse in die wêreld wat op so 'n manier geïdentifiseer is.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot