AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Matie wen Afma-skryfkompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Me. Zarinah Skippers, ’n student aan Universiteit Stellenbosch, is as die wenner van vanjaar se Afma-skryfkompetisie aangewys.

’n Matiestudent is aangewys as wenner van die vereniging vir veevoervervaardigers (Afma) se Intervarsity Writer’s Cup-kompetisie, wat universiteite en studente aanmoedig om relevante navorsingsinligting aan die kwartaallikse Afma Matrix-tydskrif by te dra.

Me. Zarinah Skippers, wat die graad MScAgric in dierewetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltooi het, het in die kategorie vir eie navorsing ingeskryf. Haar promotors was prof. Brink van Zyl en prof. Christiaan Cruywagen van US se departement dierewetenskappe.

Haar artikel handel oor haar navorsing oor die voedingswaarde van die toepassing van ensieme in dierevoer as ’n sleutelfaktor in die optimalisering van veselverteerbaarheid. Volgens haar bevindinge is daar nog baie in die Suid-Afrikaanse konteks hieroor te leer.

“Ek is baie geëerd om hierdie prys te ontvang. Dit is baie opwindend om resultate te sien van die harde werk wat in my MSc-navorsing gegaan het. Ek is so dankbaar vir elke druppel steun en aanmoediging wat ek by die mense om my gekry het – familie, vriende, akademiese personeel en my studieleiers.”Skippers werk tans by Afgri Animal Feeds as junior bedryfsvoedingkundige.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot