AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4471,6
-29,40
SOYA
20 Mrt
-
9235
-140,00
SUNS
20 Mrt
-
9420
-218,00
WEAT
20 Mrt
-
6559
-56,00
WMAZ
20 Mrt
-
3962
-26,00
YMAZ
20 Mrt
-
4161,8
-21,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Mdladlana gekap oor ‘boere wat skiet’

Die TLU SA eis dat Polisie-saaknommers teen boere wat glo op arbeidsinspekteurs skiet, deur die Minister van Arbeid verskaf word ná sy bewerings in dié verband.

Die TLU SA eis dat Polisie-saaknommers teen boere wat glo op arbeidsinspekteurs skiet, deur die Minister van Arbeid verskaf word ná sy bewerings in dié verband.

In ‘n nuusverklaring sê die TLU SA dat die Minister van Arbeid, mnr. Membathisi Mdladlana, beweer dat boere op sy arbeidsinspekteurs skiet, of dat hulle aangerand sou word deur “boere”.

Die TLU SA daag nou die minister uit om nie met vaaghede vorendag te kom nie, maar die datum, tyd en plek te noem waar hierdie voorvalle plaasgevind het. “Dit is uiters agterdogtig dat gevalle voorkom waar boere op arbeidsinspekteurs sou skiet en die Polisie nie in groot getalle kort daarna op die plaas opdaag om 'n arrestasie uit te voer nie,” sê mnr. Ben Marais, die TLU SA se voorsitter.

Daarom eis TLU SA dat die saaknommers van klagtes wat by polisiekantore waar hierdie sake aangemeld was, bekend gemaak word.

Siek en sat vir vae beskuldigings

“Soos die Minister sê dat hy ‘siek en sat is vir konferensies’ wat geen vrugte afwerp nie, is die TLU SA siek en sat vir vae beskuldigings en veralgemenings teenoor boere. As die minister se arbeidsinspekteurs koeëlvaste baadjies wil hê, is dit waarskynlik omdat hulle bedreig voel deur die toename in rooftogte en kapings waaraan niemand ontkom nie,” sê Marais.

“Boere is net so siek en sat daarvoor dat mense hulle plase onregmatig betree, vee en werktuie steel of selfs mense op plase aanval. Daar is egter op ’n protokol ooreengekom waarvolgens enige persoon wat ’n plaas wil besoek, die regte prosedure moet volg om ’n plaas te besoek. Waar daardie protokol gevolg word, sal misverstande verhoed word en wedersydse respek en samewerking die gevolg wees,” sê Marais.


“Met ongestaafde uitsprake soos hierdie, lewer die minister geen bydrae om die gesindheid van boere teenoor amptenare te verbeter nie en bevorder hy veel eerder rassisme in 'n nuwe gewaad.”

29 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.56
-0.9%
Rand - Euro
19.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Platinum
970.12
+0.2%
Palladium
1,408.78
-0.2%
Goud
1,995.00
+0.3%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,662
+1.0%
Alle aandele
73,118
+0.8%
Hulpbronne 10
64,455
+2.5%
Industriële 25
98,354
+1.3%
Finansiële 15
14,813
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot