AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8990
-26,00
CORN
05 Okt
-
4791,2
-10,80
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10200
-10,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4952,8
36,80
YMAZ
05 Okt
-
4870
14,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meatco: Skokbesluit in Namibië

Skokgolwe trek deur die Namibiese vleisbedryf nadat die kabinet ’n groot aandeel in die nuwe Meatco aan die regering toegeken het.

Luidens ’n berig in die Die Republikein het die Namibiese kabinet se besluit om vir die regering ’n 30%-aandeel in die bedryf- en handelsarm van die nuwe Meatco te gee, onder skerp kritiek van vleisprodusente deurgeloop.  

Meatco is Namibië se grootste uitvoerder van prima-beesvleis, en is verantwoordelik vir 80% van uitvoere. Die maatskappy slag onder meer sowat 120 000 stuks vee elke jaar. 

Volgens Die Republikein het Meatco in sy voorlegging aan die minister van landbou gesê dit is ’n inklusiewe besluit van die land se vleisprodusente dat die nuwe Meatco, bestaande uit ’n koöperatief as moederliggaam en ’n private maatskappy as bedryfs- en handelsarm, uitsluitlik aan die produsente moet behoort.

Die Regering gaan nie betaal om die aandele te bekom nie. Die staat se aandeelhouding sal deur ’n Artikel 21-maatskappy beheer word en die wins sal vir ontwikkeling in die vleisbedryf aangewend word.

Bron: Die Republikein 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
-0.6%
Rand - Pond
20.26
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.33
-0.7%
Silwer
20.70
-1.7%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,535
-0.5%
Alle aandele
65,961
-0.5%
Hulpbronne 10
63,710
-1.3%
Industriële 25
79,806
-0.3%
Finansiële 15
14,094
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot