AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Medisyne alleen sal nie dié siekte keer

Die beskikbare middel teen kriptosporidiose is slegs ’n behandeling en nie voorkomend nie. Biobeheermaatreëls is dus van uiterste belang.

Die middel teen kriptosporidiose waarvoor registrasie in Suid-Afrika tans hangende is, sal ten beste beperkte beskerming bied en kan nie gesien word as ’n vervanging vir goeie biosekerheid op plase nie.

Die dieregesondheidsmaatskappy MSD Animal Health wag tans op die registrasie van sy behandelingsmiddel teen kriptosporidiose, wat tans in die buiteland te kry is, kragtens die Wet op Medisyne en Verwante Stowwe (Wet 101 van 1965).

Slegs by jou veearts

Volgens dr. Chriché du Plessis, bemarkingsbestuurder vir herkouers by MSD Animal Health, sal dié middel, soos enige ander geskeduleerde medikasie, kragtens die betrokke wetgewing nie regstreeks aan die publiek bemark mag word nie.

“Dit sal slegs op voorskrif by ’n veearts beskikbaar wees,” sê sy. Hierdie tipe registrasie beteken boere sal oor ’n hele paar hekkies moet spring om behandeling vir hul diere te kry.

“Die middel is slegs ’n behandeling en nie voorkomend nie. Die produk is ook tans slegs in die buiteland geregistreer vir gebruik by beeste.

“Boere wat probleme met diarree en diarree-verwante vrektes by hul diere het, sal dus ’n veearts na hul plaas moet laat kom, of ’n karkas na ’n veearts moet neem vir ’n nadoodse ondersoek, wat die ontleding van ’n mismonster moet insluit.

“Wanneer kriptosporidiose gediagnoseer word, kan die veearts die produk voorskryf en sal alle diere wat tekens van die siekte toon, behandel kan word,” sê Du Plessis.

Nié vir e. coli

Sy benadruk ook dat die produk slegs vir die behandeling van kriptosporidiose is en nie vir Escherichia coli nie. Die enigste voorkomingsmaatreël vir eersgenoemde is goeie bestuursmaatreëls, soos watergehalte en -higiëne.

Dit is moontlik om diere voorkomend teen E. coli in te ent en ook om die siekte met antibiotika te behandel. “Weens die gifstowwe wat E. coli vervaardig, werk antibiotika nie altyd nie en vrek die lammers of kalwers steeds. Dus is bestuur baie belangrik,” sê sy.

Landbouweekblad het vroeër berig dat vrektes weens kriptosporidiose en E. coli waarskynlik weer in die volgende kalftyd tydens Augustus en September sal uitbreek. Boere moet dus dringend hul biobeheermaatreëls opskerp.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot