AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Meer as 100 plase in Vrystaat vou

Altesaam 164 plase in die Vrystaat wat as deel van grondhervorming  deur die Regering gekoop is, lê nou onproduktief.

Altesaam 164 plase in die Vrystaat wat as deel van grondhervorming  deur die Regering gekoop is, lê nou onproduktief, sê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.


Hy het op ‘n parlementêre vraag gereageer van mnr. Darryl Worth, die Demokratiese Alliansie (DA)-lid van die nasionale raad van provinsies, rakende hervorming en die toestand van plase wat deur die Regering aangeskaf is vir dié doel.


Wat was die vraag?

Worth se vraag was tweedelig. Eerstens wou hy weet of enige van die plase wat die Regering sedert 1994 as deel van die grondhervormingsprogram in die Vrystaat nou verlate en/of onproduktief is. Indien daar wel sulke plase is, wou Worth weet hoeveel plase ter sprake is, waar die plase geleë is en wat aan die saak gedoen word.


Tweedens wou Worth vasstel of daar enige aksie geneem word om dié plase te rehabiliteer.


Die antwoord

Nkwinti het bevestig dat 20 van dié plase verlate is en dat 144 onproduktief is.


Hy sê sy departement se nuwe herkapitalisasie en ontwikkelingsprogram het reeds met ‘n veldtog begin om geldelike hulp, tegniese ondersteuning en die nodige opleiding te verskaf aand die begunstigdes van hervorming op die betrokke grond.

Ondersoeke rakende elke plaas is ook van stapel gestuur en kerndienste wat al gelewer word is die oprigting van groentetonnels, installasie van elektrisiteit, die aankoop van lewende hawe en die ontwikkeling van vaardighede.


Alle plase wat sedert 1994 deur die staat aangekoop is vir die doel van hervorming, kwalifiseer vir herkapitalisasie.

In die Kroonstad-omgewing is 20 plase onproduktief terwyl 16 plase die Ventersdorp-omgewing verval het.


Klik op die skakel hieronder vir die volledige lys van plase, waar die plase is en wat die redes vir elke stuk grond se verval is. Dit is in PDF-formaat.


7 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot