AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer as 13 miljoen ton mielies geoes?

Die geskatte mielie-oes kan meer as 13 mijoen ton beloop, sê die Oesskattingskomitee.

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes word op 13,029 miljoen ton gestel, wat 0,57% of 74 150 ton hoër is as die vorige skatting van 12,955 miljoen ton, sê die Oesskattingskomitee in die oppervlakte- en derde produksieskatting vir somergewasse.

Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,688 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,85 t/ha is.

Die oppervlak onder wit mielies is 1,551 miljoen ha en vir geel mielies is die oppervlak 1,137 miljoen ha.

Die produksieskatting van wit mielies is 7,067 miljoen ton, wat 0,84% of 58 950 ton meer is as die 7,008 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van wit mielies is 4,56 t/ha. In die geval van geel mielies is die produksieskatting 5,962 miljoen ton, wat 0,26% of 15 200 ton meer is as die 5,947 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van geel mielies is 5,24 t/ha.

Skatting vir sonneblomsaad
Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 825 325 ton. Die oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 598 950 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,38 t/ha is.

Die produksieskatting van sojabone is ook onveranderd gelaat op 867 700 ton. Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is 502 900 ha, met ‘n verwagte opbrengs van 1,73 t/ha.

Die verwagte grondbone-oes is 85 265 ton. Vir grondbone is die oppervlakteskatting 52 125 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,64 t/ha is.

Die produksieskatting van sorghum is 233 220 ton, wat 2,09% of 4 770 ton meer is as die 228 450 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant met sorghum is 78 850 ha, en die verwagte opbrengs is 2,96 t/ha.

In die geval van droëbone is die produksieskatting onveranderd gelaat op 79 205 ton. Die oppervlakte beplant met droëbone is 55 820 ha, en die verwagte opbrengs is 1,42 t/ha.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot