AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer as 600 perde in gevaar weens virus

Perde wat nie teen die gevreesde Afrika-perdesiekte ingeënt is nie, is blootgestel ná 'n uitbraak van dié siekte.

Die feit dat baie perde-eienaars in die Oos-Kaap nie hul diere vooraf teen Afrika-perdesiekte ingeënt het nie, bring mee dat nagenoeg 600 perde in die provinsie gevaar staan om die siekte op te doen, sê dr. S. Varrie, die staatsveearts van Buffalo City by Oos-Londen.

Varrie sê al die laboratoriumtoetse van die perde wat reeds weens die siekte gevrek het, het aangetoon dat hulle deur die serotipe 6-virus aangetas is. Hy het dit betreur dat minder as die helfte van die perde teen die siekte ingeënt is, al is die geregistreerde entstof vrylik beskikbaar.

“Die feit dat die Oos-Kaapse kusgebied die afgelope twee jaar ’n erge droogte ondervind het en die voorkoms van muggies beperk het, kan die rede wees waarom eienaars nie daarop bedag was om hul perde voorkomend in te ent nie.” 

Hy sê omdat Afrika-perdesiekte nie ’n staatsbeheerde siekte is nie, is die owerhede nie by magte om padblokkades op te stel of diere wat vermoedelik die siekte onder lede het, van kant te maak nie.

Verskeie maatreëls is egter reeds in werking gestel om die siekte sover moontlik te bekamp. Dit sluit die immunisering van perde in die landelike gebiede in. “Hoewel ons eienaars ten sterkste afraai om hul diere te verskuif, bly dit met die menslike natuur altyd ’n moontlikheid. Met die groot aantal perde wat nie ingeënt is nie , kan die siekte oor die volgende twee weke nog ernstige afmetings aanneem,” het Varrie gewaarsku.        

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-1.3%
Rand - Pond
19.81
-2.0%
Rand - Euro
17.59
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,648.56
-0.7%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,174.65
+1.1%
Platinum
861.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,881
-0.9%
Alle aandele
63,230
-0.9%
Hulpbronne 10
59,641
+3.1%
Industriële 25
76,783
-2.2%
Finansiële 15
13,710
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot