AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Meer as 70 000 by Nampo-Oesdag

Meer as 70 000 mense het die Nampo-Oesdag in Mei besoek, met ‘n rekordgetal besoekers op verkiesingsdag, sê Graan SA.

Meer as 70 000 mense het die Nampo-Oesdag in Mei besoek, met ‘n rekordgetal besoekers wat op verkiesingsdag op die Oesdagterrein toegesak het.

Luidens ‘n verklaring van Graan SA is altesaam 73 552 besoekers op Nampo Park ontvang.

Die organisasie sê hoewel ‘n rekordgetal besoekers die Oesdag op 18 Mei besoek het, het besoekersgetalle vir die ander dae (17, 19 en 20 Mei) laer bywoningsgetalle as verlede jaar getoon.

Baie komplimente

Mnr. Jub Jubelius, voorsitter van die Oesdagkomitee, sê hulle het vanjaar baie komplimente oor die Oesdag in sy geheel ontvang. “ ‘n Groot gedeelte daarvan is weens uitstallings wat van die hoogste standaard was. Dit maak dus sin dat die algemene terugvoer van uitstallers ook gunstig is oor die Oesdag as ‘n sakegeleentheid.”

Die organisasie sê internasionale belangstelling in die Oesdag neem steeds toe. ‘n Groep uitstallers uit Amerika en Argentinië het dié jaar beslag gekry, en Duitsland en Kanada het reeds aangedui dat hulle in die toekoms betrokke gaan raak.

Verkeersprobleme

Jubelius sê hoewel die parkeerarea vergroot is en bykomende toegangshekke geskep is om die invloei van besoekers tydens verkiesingsdag te verhoog, kon die twee beskikbare verkeersroetes na Nampo Park nie voldoende verkeersvloei bied nie.

Die volgende Nampo-Oesdag is van 15 tot 18 Mei 2012.

31 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot