AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer as R500 000 vir sybokhaarboere

Die rampversekeringsfonds vir sybokhaarboere wat vroeër vanjaar in werking gestel is, het aansienlike voordele vir die deelnemers meegebring. Meer as R500 000 is betaal aan elf boere wat ingevolge dié fonds eise ingedien het.

Mnr, Barries Snijman, voorsitter van produksiebevorderingskomitee van die Sybokhaarkwekersvereniging, sê hoewel net 80 boere lid van die fonds was met die eerste koue op 15 Augustus vanjaar, het sommige van hulle aangedui dat hulle die handdoek sou moes ingegooi as dit nie vir die fonds was nie. Bedrae van R14 000 tot R83 000 is ná die bybetaling uitbetaal en die gemiddelde betaling per boer was sowat R38 700. Volgens mnr. Snijman het meer as 30 000 bokke sedert Augustus in die koue omgekom, maar was minder as 10 % daarvan verassureer. Mnr. Snijman sê diere kan ingevolge die rampfonds gedek word teen dood weens buitengewone weerstoestande, insluitend koue, vloede, wind en veldbrande. Die polis tree in werking as 10 % van die kudde op 'n betrokke plaas uitgewis word. Die skadeloosstelling is R228 per bok en sluit BTW in. Die premie is 1 % van 'n boer se jaarlikse bruto skeerselinkomste en die bedrag word ná elke veiling deur 'n makelaar aan die fonds oorbetaal. Die maksimum skadeloosstelling beloop R5 miljoen per eis en R10 miljoen vir enige versekeringstydperk. Boere wat meer besonderhede verlang, kan mnr. Snijman bel by 044 9341037 of 082 570 7875. 15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.15
+0.5%
Silwer
18.48
+0.7%
Palladium
2,096.99
+2.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot