AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer betogings, brande in Wes-Kaap

Meer sporadiese gevalle van brande en klipgooiery word in die Wes-Kaap aangemeld, en die Polisie monitor die situasie.

Meer voorvalle van sporadiese brande en klipgooiery deur betogers word uit verskillende dele van die Wes-Kaap by die Polisie aangemeld. Lt.kol. Andre Traut, polisiewoordvoerder, sê operasionele spanne is na brandpunt-areas ontplooi.

Die brande en klipgooiery is al in Ceres, Robertson en Prins Alfred Hamlet aangemeld. “Oral gooi betogers klippe en stig sporadies brande,” aldus Traut. Landbouweekblad is ook in kennis gestel van bewerings van klipgooiery in Somerset-Wes.

Betogers woel ook in die Koue Bokkeveld, maar bykans alle voltydse werkers in dié omgewing is by die werk.

Du Toit Boerdery
Een van die grootste boerderye naby Ceres, die Du Toit-Boerdery, het Dinsdag, 13 November 2012, deurgeloop onder brande en betogers se geweld. Landbouweekblad was op die boerdery se plase Kromfontein en Lindeshof, waar koringlande aan die brand gesteek is.

’n Trekker is ook beskadig, en een van die voltydse plaaswerkers is aangerand. Die brand is vinnig geblus. Na skatting het sowat 40ha se koring in die slag gebly. Die Polisie is ook op die toneel.

Aanry van mense uit die Kaapse metropool
* In ’n verklaring sê Agri Wes-Kaap die intimidasie van plaaswekers en produsente is onaanvaarbaar en onverantwoordelik en moet onmiddellik stop. “Die aanry van mense met busse vanaf die Kaapse metropool na landelike gebiede is absolute vuilspel, omdat vakbonde beweer dat plaaswerkers alleen by hierdie onluste betrokke is.”

“Agri Wes-Kaap is absoluut verbind tot die normalisering van ons landbougebiede en doen ‘n ernstige beroep op die Regering om wet en orde te handhaaf.  Ons vra verder regeringsleiers om die sogenaamde leiers van plaaswerkers, wat mense inry om ‘kritiese massa’ te bewerkstellig, aan die pen te laat ry. Die taktiek van intimidasie, geweld en vrees waaraan veral vroue en kinders blootgestel word, is ‘n duidelike aanduiding van die manier waarop vakbondleiers te werk gaan,” lui die verklaring.

Kyk hier na die nuutste videoverslag oor die onluste wat nou na ander dele van die Wes-Kaap uitgebrei het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.7%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,712.93
+0.8%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,320.00
+4.3%
Platinum
926.50
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,435
+2.7%
Alle aandele
65,902
+2.6%
Hulpbronne 10
63,869
+3.6%
Industriële 25
79,464
+2.5%
Finansiële 15
14,061
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot