AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer boere wil na Georgië, Kanada

Al hoe meer SA boere stel belang om na Georgië of Kanada te verhuis, of hulle belange daarheen uit te brei.

Die aantal boere wat nou belangstel om hulle belange na Georgië uit te brei of daarheen wil verhuis, het byna verdubbel.

Mnr. Bennie van Zyl, hoof-uitvoerende beampte van die TLU SA, sê van Augustus tot Oktober verlede jaar is hy deur sowat 20 boere gekontak wat aangedui het dat hulle in boerdery in Georgië belangstel.  Van Zyl sê sedert die betogings in die Wes-Kaap in November verlede jaar begin het, het navrae,  veral vanuit dié provinsie, toegeneem. “Van November verlede jaar tot nou (die begin van Februarie 2013) het meer as 30 nuwe boere my gekontak wat belangstel.”

Die staat van Eurasië het reeds vir ’n paar jaar lank al ’n samewerkingsooreenkoms met die organisasie rakende plaaslike boere wat in die landbou in Georgië belangstel.

Van Zyl sê die regering in Georgië het onlangs verander ná ’n verkiesing, maar baie gunstige gesprekke het reeds met die nuwe ambassadeur in Suid-Afrika plaasgevind. Hy verwag binnekort terugvoer op vrae wat aan daardie regering deurgegee is.

Kanada is ook toevlugsoord
Intussen word inligtingseminare later vandeesmaand regoor die land aangebied vir diegene wat daarin belangstel om ’n plaas in Kanada te koop of wat beleggings wil doen. Me. Martie Kruger, organiseerder, sê navrae wat sy kry oor emigrasie ná die land, en die aankoop van plase daar, het die afgelope jaar toegeneem.

Kruger is ’n eiendomsagent en sy en haar gesin leef reeds die afgelope vyf jaar in die provinsie van Manitoba in Kanada. Sy en mnr. Maurice Torr, haar kollega wat in plaasverkope spesialiseer, bied seminare in Suid-Afrika aan in ’n poging om mense wat na dié land wil verhuis, by te staan.

Die seminare sal spesifiek fokus op persone wat in die land wil gaan boer en soontoe wil verhuis. ’n Lys van die seminare is aangeheg.

* Intussen het Portugal ook na SA boere begin soek. Lees die storie hier.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot