AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer en meer koolsuurgas vrygestel

Hoewel die wêreld tans groot pogings aanwend om koolsuurgasvrystellings te beperk, is ’n reuse-styging aangeteken.

Hoewel die wêreld tans groot pogings aanwend om koolsuurgasvrystellings te beperk, is ’n reuse-styging in die vrystelling van koolsuurgas aangeteken.


Luidens ’n berig van Associated Press, sê Amerika se Departement van Energie dat syfers vir 2010 wys dat die vrystelling van kweekhuisgasse met 6% toegeneem het. Dít word beskryf as die grootste toename tot nog toe.


Altesaam 564 miljoen ton koolsuurgas is verlede jaar in die atmosfeer vrygelaat. Amerika, China en Indië is geïdentifiseer as die drie lande wat die meeste hiertoe bygedra het. Dié vrystellings is hoër as die slegste moontlike scenario waarna wetenskaplikes vier jaar gelede verwys het.


Meer praat, meer groei

Mnr. John Reilly, die koördineerder van die Massachusetts-instituut vir Tegnologie se gesamentlike program oor wetenskap en die beleid van globale verandering, sê: “Hoe meer ons praat oor hoe nodig dit is om die vrystelling van koolsuurgas te beheer, hoe meer neem dit toe.”


Verskeie wetenskaplikes het hul teleurstelling oor dié styging uitgespreek en opgemerk dat die wêreldbevolking tans sy kinders se toekoms in gevaar stel.


Bereik ontwikkelende lande

Volgens Reilly, en mnr. Andrew Weaver, ’n klimaatwetenskaplike van die Universiteit van Victoria, het die syfers egter aangedui dat ontwikkelde lande – behalwe Amerika – hul koolsuurgasvrystelling met 8% teenoor hul syfers vir 1990 verlaag het.


Weaver sê derhalwe moet ontwikkelende lande nou groter aandag geniet: “Ons het regtig nodig om die ontwikkelende wêreld te bereik, want as ons dit nie doen nie, gaan die probleem buite beheer raak. En die probleem is baie naby aan die punt om buite beheer te raak.”


Bron: Associated Press


7 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.14
-0.3%
Silwer
20.59
-0.3%
Palladium
2,275.31
+0.8%
Platinum
926.89
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot