AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer geld vir Agri Inspec, vra NNP

Die NNP het in die begrotingsdebat oor die landbou in die Nasionale Vergadering gevra dat 'n manier gevind word om Agri Inspec, 'n maatskappy sonder winsbejag wat handelsverwante misdade in die landbou- en voedselbedryf beveg, te finansier.

As die jaarlikse toekenning aan Agri Inspec verdubbel word, kan hy sy diens aan die land tot tien maal verbeter en meer geld vir die staatskas inbring. Dit kan selfs tot aansienlike belastingverligting lei.

Só het mnr. Joe Hanekom, bestuderende direkteur van die maatskappy, onlangs in 'n voorlegging aan die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake gesê.

Mnr. Hanekom het LPs op die komitee se oë laat rek toe hy vertel hoe die land se ekonomie jaarliks tot R52 miljard verloor weens bedrog en ander handelsmisdade in die landbouverwante bedrywe. Wat ongerymdhede met invoer alleen betref, verloor die staat jaarliks sowat R1,15 miljard aan potensiële inkomste.

Mnr. Hanekom sê daar is geen voedsel- of landboubedryf in die land wat nie deur ongerymdhede bedreig word nie. Agri Inspec het die afgelope agt jaar heelwat sukses behaal om dit stop te sit. Danksy dié maatskappy het onwettige handel in suiwelprodukte byna heeltemal tot stilstand gekom. Aansienlike suksesse is ook met rooivleis, suiker en eetbare olie behaal.

Hy sê dit is weens stygende misdadige aktiwiteite en gebrekkige wetstoepassing by binnekomspunte noodsaaklik dat die Regering, korporatiewe instellings en landboubedrywe mede-verantwoordelikheid aanvaar vir die beskerming van die land se ekonomie. Agri Inspec kan 'n verskil maak, mits die nodige geld beskikbaar is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot