AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer grond in SA beset; dalk weens Zim

Gevalle van grondbesettings in Suid-Afrika het toegeneem. Hoewel dié toename gering en bewyse min is, is daar 'n sterk vermoede dat van die gevalle met Zimbabwe verband hou.

Dit is die mening van kol. Barry Schoeman, senior offisier by die weermag se Hoof van Gesamentlike Operasies, wat op 'n seminaar van die Instituut van Veiligheidstudies oor plaasaanvalle gepraat het. Hy sê die Zimbabwe-situasie het omstandighede plaaslik meer onbestendig gemaak. Daar is ook opportunistiese organisasies wat Zimbabwe as verskoning gebruik om mense te mobiliseer vir hul eie gewin.

Asst.kom. Johan Burger, hoof van operasionele koördinasie by die polisie, sê daar was al gerugte dat " groepe" uit Suid-Afrika met grondbesetters in Zimbabwe in verbinding is. "Die gerugte is ondersoek, maar geen bewyse kon daarvoor gevind word nie."

Oor plaasaanvalle het hy gesê dit neem steeds toe. "Ons het nie die sukses bereik waarop ons gehoop het nie." In 1999 was daar sowat 800 aanvalle, in 2000 meer as 900 en hoewel amptelike statistiek vir verlede jaar nog nie beskikbaar is nie, is dit waarskynlik meer as 1 000.

Kol. Schoeman het gesê hoewel die geweldadigheid van aanvalle klaarblyklik begin afneem, stabiliseer dit nie soos in die geval van ander misdaad in die algemeen nie. Hy skryf 90 % van plaasaanvalle toe aan gewone misdaad soos roof, 8 % aan wraakaanvalle en by 2 % kan die rede nie bepaal word nie. "Daar is geen bewyse dat daar 'n sameswering is om boere van plase te verdryf nie."

Kol. Schoeman, wat 4 600 gevallestudies bestudeer het, sê aanvalle word deegliker beplan as wat die meeste mense besef. In alle gevalle is daar sogenaamde gevegsaanduidings of vroeé waarskuwingstekens. "As boere die gevegsaanduidings kan uitken, wat soms tot agt weke voor 'n aanval reeds sigbaar is, kan dit help om aanvalle te voorkom."

Van dié aanduidings sluit in honde wat rusteloos is, welgeklede vreemdelinge in die omgewing, werkers wat opmerkings maak oor veiligheid en vreemdelinge wat met werkers gesels. Hy sê seminare word nou aangebied om boere hiervan bewus te maak.

18 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.86
+0.4%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot