AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer Hyundai 100 Tippers beskikbaar

Hyundai Automotive SA het ‘n paar gawe planne gesmee om méér van sy gewilde H100 Tippers aan die werk te sit . . .

Mnr. Stanley Anderson, bemarkingsdirekteur van Hyundai Automotive SA, sê die maatskappy het tot dusver die wipbak-ombouing van die H100-valkantbakkie uitgekontrakteer, maar dit gaan voortaan deur die maatskappy self in sy monteer-aanleg in Apex in Benoni (Gauteng) gedoen word.

Die gewilde Hyundai H100 Tipper, wat met sy wipbak kinderspeletjies maak van vragte tot só effe meer as een ton, gaan voortaan in groter getalle beskikbaar wees.

Die H100 Bakkie met sy valkantbak is een van die gewildste voertuie in die maatskappy se plaaslike reeks en daarby is die Tipper, ‘n plaaslike ombouing, ‘n ware werkesel wat elke dag die las van menige klein- en mediumgrootte besighede ligter maak.

Groeiende vraag

“Die uitkontraktering van die wipbak-ombouing het tot dusver getalle beperk, maar dit gaan nou verander omdat ons dit self in ons eie monteeraanleg doen. Ons het besef daar is ‘n groeiende vraag na die veelsydige Tipper en ons het nou die vermoë om self die ombouing te doen,” vertel Anderson.

Die H100 is ‘n baie gewild omdat dit ‘n basiese bakkie met ‘n standaard direkte inspuiting-dieselenjin is. Dit is baie betroubaar, lewer goeie brandstofverbruik, spog met lae loopkoste én ‘n werklike loonvrag van meer as een ton.

Die 2,6-liter viersilinder-dieselenjin het ‘n enkel-kopnokas en lewer 58 kW teen 3 800 r/min met 167 Nm se wringkrag teen 2 200 r/min. Die dieseltenk hou 65 liter en Hyundai sê dit verbruik sowat 10,2 liter per 100 km.

‘n Elektro-hidrouliese hysstelsel sorg vir die wip in die bak en die skakelaar kan van binne-in die kajuit geaktiveer word.

Die H100 Tipper kos R282 900 en vir die model met ‘n lugversorger sal jy R297 900 moet opdok.

h100_tipper-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.80
-2.0%
Rand - Euro
17.56
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,653.77
-0.4%
Silwer
18.75
-0.8%
Palladium
2,205.00
+2.5%
Platinum
867.50
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,188
-0.4%
Alle aandele
63,567
-0.4%
Hulpbronne 10
60,135
+3.9%
Industriële 25
77,110
-1.8%
Finansiële 15
13,770
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot