AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Meer koring geplant?

Suid-Afrika se koringboere beoog om in die komende seisoen meer te plant as verlede jaar, toe aanplantings op sy laagste punt sedert die vroeë 1900’s was.

Suid-Afrika se koringboere beoog om in die komende seisoen meer te plant as verlede jaar, toe die nasionale oppervlakte onder koring op sy laagste punt sedert die vroeë 1900’s was.

Die Nasionale Oesskattingskomitee sê vroeë aanduidings is dat boere 598 500 ha koring wil plant – hoofsaaklik danksy ’n beter koringprys as verlede jaar hierdie tyd. Dié hektare is sowat 7% meer as verlede jaar, maar steeds die naaskleinste oppervlakte onder koring in meer as ’n eeu.

Die grootste verwagte toename in aanplantings is in die Vrystaat, waar boere aangedui het hulle wil 220 000 ha, amper 8% meer as verlede jaar, plant. Wes-Kaapse boere beplan 274 000 ha en Noord-Kaapse boere 44 000 ha koring.

Dít kom te midde van koringpryse wat internasionaal stewig styg vanweë kommer oor droogte wat winterkoring in talle van die wêreld se belangrike produksiestreke knou. Koel en nat reënweer elders kan lentekoring-aanplantings vertraag.

Die Safex-koringprys het die afgelope jaar met 27% gestyg en is steeds in navolging van wêreldpryse op pad boontoe.

3 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
-1.5%
Rand - Pond
21.03
-0.6%
Rand - Euro
18.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,002.53
-2.2%
Palladium
1,639.70
-1.8%
Goud
1,885.01
-1.4%
Silwer
22.76
-3.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,805
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,587
-0.1%
Industriële 25
103,160
+0.5%
Finansiële 15
16,554
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot