AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Meer koring in 2011 geplant

Bykans 44 000 ha meer koring is vanjaar geplant - vergeleke met verlede jaar - toe aanplantings ’n rekord-laagtepunt bereik het.

Dit lyk asof Suid-Afrikaanse boere vanjaar byna 44 000 ha meer met koring beplant het as verlede jaar toe aanplantings van koring ’n rekord-laagtepunt bereik het.

Die nasionale Oesskattingskomitee se voorlopige oppervlakteskatting vir vanjaar is 602 000 ha − byna 8% meer as verlede jaar se skamele 558 100 ha. Vanjaar se aanplantings is egter steeds heelwat minder as die 805 000 ha wat nog in 2005 beplant is.


Meer vog

Veral Vrystaatse boere wat teen planttyd besonder baie grondvog gehad het, het vanjaar meer geplant. Die beraamde 235 000 Vrystaatse hektare is 31 000 meer as verlede seisoen. Wes-Kaapse aanplantings beslaan ’n beraamde 266 000 ha − net 1 000 ha meer as verlede jaar.


Die Noord-Kaap se aanplantings het met 4 000 ha tot 42 000 ha toegeneem, skat die komitee. Kanola-aanplantings het gesond gegroei. Die geraamde 38 510 ha is amper 11% meer as verlede seisoen.


Ander gewasse

Moutgarsaanplantings (’n geraamde 80 350 ha) is sowat 3% minder as verlede jaar. Die komitee het ook heelwat van sy somergraan-oesskattings in sy sesde produksieskatting van die seisoen aangepas. Die grootste aanpassing is vir sorghum, waarvan die verwagte oes met amper 10% tot 173 250 ton verlaag is.


Die verwagte mielie-oes is ook verlaag, maar met net ’n bietjie meer as 1% tot 10,854 miljoen ton. Die verwagte sonneblom-oes blyk nou groter te wees. Dit staan op 642 700 ton wat sowat 5% meer is as die vorige maand se skatting.


Daarteenoor is die verwagte grondbone-oes met 5% verlaag tot 55 150 ton, vermoedelik weens reën- en vloedskade.


31 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot