AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer mielies in Zambië verwag

Hier is Landbouweekblad en Absa se jongste oorsig van die mielie-oes in Zambië.

Die oes van talle gewasse in Zambië is onderweg. Die oesvoorspellingsopname van 2015/’16 toon dat ’n mielie-oes van 2 873 052 ton verwag word. Dit is 9,73% meer as die 2 618 221 ton wat verlede jaar geoes is.

Dit volg ondanks die laat begin van die seisoen, asook onreëlmatige reënvalpatrone. ’n Gemiddelde oes van sorghum, manna, grondbone en sojabone word verwag, terwyl die oes van kassawe, rys en boontjies na verwagting laer as gemiddeld sal wees. Die patat-oes sal na verwagting vanjaar aansienlik hoër wees omdat dit geplant is toe die seisoenale reën laat Januarie/begin Februarie geval het.

Die uitvoer van mielies wat in 2015/’16 geoes is, is tot September opgeskort. Slegs maatskappye wat in Zambië geregistreer is, sal aan die bemarking mag deelneem. Uitvoerkontrakte wat egter reeds verlede seisoen beding is, sal toegelaat word. ’n Aansienlike vraag na mielies op die plaaslike én internasionale mark het pryse opgestoot.

Om verbruikers teen hoë mieliemeelpryse te beskerm, het die regering sedert April ingegryp om die prys van mieliemeel te probeer stabiliseer en só voedselsekerheid te verhoog. Mnr. Given Lubinda, minister van landbou, het die vloerprys vir mielies vir die huidige bemarkingseisoen op 75 Zambiese kwacha per sak van 25 kg vasgestel.

Die minister het ook aangekondig dat die regering tot 1 miljoen ton mielies in die huidige bemarkingseisoen deur die Voedselreserwe-agentskap gaan koop. Daarvan sal 500 000 ton as strategiese nasionale reserwevoorrade gebruik word, terwyl die oorblywende 500 000 ton gebruik sal word om die prys van mieliemeel op die plaaslike mark te stabiliseer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot