AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer SA wyn, suiker, tariefvry na EU

? Bykomende 60 miljoen liter wyn, asook 150 000 ton suiker, sal tariefvry na die EU uitgevoer kan word.

Die Regering het toegang vir die tariefvrye uitvoer van suiker en etanol en ’n bykomende 60 miljoen liter wyn na die Europese Unie (EU) vir Suid-Afrika beklink. Suid-Afrika en sy buurlande, Botswana, Mosambiek, Namibië en Swaziland, het pas ’n ekonomiese ooreenkoms met die EU onderteken wat die ou ooreenkoms oor handelsontwikkelings en samewerking (TDCA) vervang wat in 2000 geteken was.

Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het op ’n nuuskonferensie by die Parlement gesê dat 110 miljoen liter Suid-Afrikaanse wyn nou tariefvry na die EU uitgevoer kan word.

Die ooreenkoms maak ook vir die eerste keer die deur oop vir die tariefvrye uitvoer van 150 000 ton suiker en 80 000 ton etanol na die EU. Die ooreenkoms is van krag wanneer die Parlement dit bekragtig het.

Die uitvoertarief vir suiker wat die land moes betaal was van 34 euro per 100 kg tot 42 euro/100 kg en vir etanol ’n tarief van 10 tot 19 euros hektaar/liter. Verbeterde toegang is ook vir geblikte vrugte en ’n paar ander produkte beklink.

Koring uit die EU

In ruil hiervoor het Suid-Afrika ’n tariefvrye kwota vir die invoer van 300 000 ton koring en mengkoring (meslin) uit die EU toegestaan, het Davies gesê.

Die EU-ambassadeur sê die kwota van 300 000 ton koring en mengkoring is gesamentlik vir al die lande wat die ooreenkoms onderteken het (SA, Botswana, Namib, Swazi, Lesotho).

Verder is toegewings gemaak vir 251 geografiese indikators vir landbouprodukname wat uit die EU kom, soos Champagne en Feta.

Die EU het op sy beurt ingestem om aan 105 Suid-Afrikaanse geografiese indikators, insluitend Rooibos, Honeybush, Karoolam en verskeie wynname erkenning te gee. Davies het gesê Suid-Afrika kan nóg 30 geografiese name in die toekoms byvoeg.

Suid-Afrikaanse uitvoere na die EU het vanaf R151 miljard in 2011 tot R216 miljard in 2015 gestyg.

Die EU is steeds die land se grootste handelsvennoot met die totale handelswaarde wat van R374 miljard in 2011 tot R536 miljard in 2015 gestyg het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.11
+0.0%
Silwer
18.87
-0.0%
Palladium
2,063.50
-0.5%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot