AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer suiwel ingevoer, produksie bly traag

Die invoer van suiwelprodukte tot einde April het gestyg, en kommer neem toe omdat al meer melkboere die bedryf verlaat.

Die hoeveelheid suiwelprodukte wat vanjaar tot einde April ingevoer is, het stewig gestyg.

Volgens dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), is 17 045 ton se produkte in die eerste vier maande van vanjaar ingevoer is, wat 24% meer is as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die produkte wat bygedra het tot die styging in invoer is UHT-melk, melkpoeier en botter.

Hoewel invoer in April effens gedaal het vergeleke met April verlede jaar, verwag Coetzee verwag dat invoer in die winter nog verder kan styg om in plaaslike vraag te voorsien.

Suid-Afrika was in April steeds 'n netto suiweluitvoerder. Coetzee sê as die tonnemaat na 'n melkekwivalent omgeskakel word, is 60 miljoen liter meer uit- as ingevoer.

Coetzee sê in sy jongste verslag oor die sleutelaanduiders in die suiwelbedryf hoë internasionale pryse het tot hoër pryse vir ingevoerde produkte gelei . “In die meeste gevalle is produkte ingevoer teen pryse wat beduidend hoër is as die plaaslike fabriekspryse.”

Vanjaar se trae groei in melkproduksie het in April voortgeduur.  Altesame 209 miljoen liter is in hierdie maand geproduseer, wat 1,4% meer is as in April verlede jaar.

Produksie in die eerste vier maande van vanjaar was 0,01% laer as in Januarie tot April laas jaar terwyl die gemiddelde produksiegroei vir 2013 2,2% was. Produsenteprysverhogings laat verlede jaar en ook begin vanjaar het dus nog nie tot sterker produksiegroei gelei nie.

Coetzee sê laer mielie- en sojapryse behoort aan produsente 'n mate van verligting te bring. Die verhouding van produsentepryse tot voerpryse was in April die beste in vyftien maande.

Daar is egter steeds melkboere wat die bedryf verlaat. Mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur van die MPO, is veral bekommerd oor die bedryf in die Vrystaat waar die getal melkprodusente die afgelope vyf jaar met 63% gedaal het.

Van die redes waarom boere die bedryf verlaat, sluit in dat melkkopers nie meer hul melk wil oplaai as 'n boer gaandeweg die enigste produsent in 'n omgewing word en die vervoerkoste dit nie die moeite werd maak om sy melk te gaan oplaai nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.56
-0.9%
Silwer
20.32
-1.6%
Palladium
2,257.50
-0.2%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,878
-0.9%
Alle aandele
65,247
-0.9%
Hulpbronne 10
62,447
-1.3%
Industriële 25
79,288
-0.9%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot