AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer suiwelprodukte in 2013 verkoop

Buiten vir vars melk het suiwel se verkope in 2013 gestyg vergeleke met die vorige jaar s’n.

Die daling in verkope van vars melk moet volgens mnr. Alwyn Kraamwinkel, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Melkverwerkersorganisasie (Sampro), gesien word teen die agtergrond van ’n styging in verkope van langlewemelk.

Volgens Sampro se jongste kwartaallikse verslag oor markseine vir die suiwelbedryf was die gesamentlike verkope van vars en langlewemelk verlede jaar wel 0,4% hoër as in 2012. Die gemiddelde kleinhandelsprys van vars melk het in 2012 en 2013 meer gestyg as dié van langlewemelk.

“Die styging in die prys van langlewemelk was aansienlik minder as die inflasiekoers en dié lae prysstyging is onvolhoubaar,” sê Kraamwinkel.

Verbruikers is onder druk
Van die produkkategorieë waarin verkope gestyg het, het meer as die helfte se gemiddelde pryse in 2013 met minder as die inflasiekoers gestyg, of selfs gedaal. Kraamwinkel sê dit wys verbruikers is onder druk.

Statistiek SA het ’n prysindeks vir pryse wat melkverwerkers vir hul produkte ontvang, asook pryse wat hulle vir onverwerkte melk betaal. Die basisjaar van die indeks is 2012. Kraamwinkel sê die indeks van pryse wat verwerkers vir produkte gekry het, het in die laaste 12 en 24 maande meer gestyg as dié van onverwerkte melk. In 8 van die 24 maande was die indeks van onverwerkte melk wel hoër as dié van suiwelprodukte.

Volgens Kraamwinkel wys syfers Suid-Afrika was in 2013 ’n netto uitvoerder van drie kategorieë suiwelprodukte: melk en room (hoofsaaklik danksy langlewemelk); gefermenteerde produkte (hoofsaaklik danksy jogurt); en melkpoeier. Volgens hom is dit gewoonlik so dat die land ’n uitvoerder van eersgenoemde twee is, maar minder gereeld van melkpoeier.

Totale uitvoer van suiwelprodukte, gemeet in massa, was in 2013 meer as in die voorafgaande 11 jaar terwyl invoer ook hoër was as in 8 van die vorige 11 jare.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot