AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9212
58,00
CORN
07 Okt
-
4811
-7,00
SOYA
07 Okt
-
8805
45,00
SUNS
07 Okt
-
10625
145,00
WEAT
07 Okt
-
7203,2
-6,80
WMAZ
07 Okt
-
5061
1,00
YMAZ
07 Okt
-
4832
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer verwerkte agri-produkte na China

Verwerkte landbouprodukte is van die belangrikste items op die lys van uitvoerprodukte wat die Regering gaan voorhou op sy besoek aan China.

Pres. Jacob Zuma en ’n afvaardiging van verskeie ministers en sakelui besoek vandeesweek dié land om die bilaterale handels- en beleggingsverhouding te versterk. China is sedert 2009 Suid-Afrika se grootste handelsvennoot en die totale handel wat tussen dié twee lande plaasvind, het vanaf R212 miljard in 2008 tot R271 miljard teen die einde van 2013 gegroei.

Die handelsbalans is egter steeds ten gunste van China met Suid-Afrika wat primêr produkte en kommoditeite daarheen uitvoer en produkte met toegevoegde waarde en van ’n hoë elektroniese skaal invoer. Wat belegging betref het 11 Suid-Afrikaanse maatskappye altesaam R51,8 miljard sedert Januarie 2003 en September vanjaar in China belê. Altesaam 39 maatskappye van die handelsreus het R14,7 miljard oor dieselfde tydperk in Suid-Afrika belê.

Mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, sê verwerkte produkte vervat meer waarde. In die afgelope jare het die land groot sukses met die uitvoer van wyn na China behaal. “China is die grootste en vinnigste groeiende mark ter wêreld vir wyn en die uitvoer van Suid-Afrikaanse wyn na China het vinniger gegroei as die vlakke waarteen goedere van China ingevoer word. Van 2009 tot 2012 het wynuitvoer na dié land met sowat 32% gestyg en die uitvoer van gebottelde wyn het met 73% gestyg.

Davies sê ander verwerkte produkte soos rooibostee is ’n nuwe smaaksensasie wat goed ontvang is deur die Chinese teedrinker. China oorweeg dit om in die verwerking van makadamianeute en sojabone in Suid-Afrika te belê.

Mnr. Senzeni Zokwana, Minister vir Landbou, Bosbou en Visserye, sal as deel van sy afvaardiging amptenare saamneem wat fitosanitêre kwessies hanteer sodat sekere hindernisse uit die weg geruim kan word en die deur vir sekere landbouprodukte na China oopgemaak kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.57
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,261.03
-0.0%
Platinum
929.86
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,144
-0.5%
Alle aandele
65,519
-0.5%
Hulpbronne 10
63,241
-0.1%
Industriële 25
79,412
-0.8%
Finansiële 15
13,986
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot