AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Meer vrae oor GP-toltariewe

Die Vryheidsfront Plus sê hy het nog baie vrae oor die voorgestelde toltariewe in Gauteng, ondanks antwoorde wat gegee is.

Die Vryheidsfront Plus sê hy het nog baie vrae oor die voorgestelde toltariewein Gauteng en hoe dit bepaal word, ondanks antwoorde wat gegee is.


Mnr. S’bu Ndebele, die Minister van Vervoer, het die afgelope week meer inligting oor die toltariewe verskaf. Luidens ’n verklaring sê adv. Anton Alberts, ’n partywoordvoerder: “Hoe meer antwoorde, hoe meer vrae.”


Alberts sê ondanks die minister se antwoorde oor watter metodes en modelle gebruik is om die toltariewe te bepaal, is die party steeds bekommerd oor die proses waarvolgens die hele projek aangepak is. Hulle meen ook Ndebele het nie antwoorde verskaf oor hoe presies die tariewe bepaal is nie.


Volgens Ndebele is die ekonomiese modelle wat deur Sanral/Sanpab toegepas is, die koste-voordele (cost-benefit analysis), makro-ekonomiese en mikro-ekonomiese ontleding.


Verdere vrae

Hy sê sy party gaan meer vrae aan die minister stel, veral oor berigte van onreëlmatighede, soos die beweerde betrokkenheid van die maatskappy Tolplan by die lewensvatbaarheidstudie en die bestuur van die projek.


Die party het die afgelope week ook aangedui dat hy, ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, alle dokumente van Sanral/Sanpab gaan versoek, wat sal aandui wat die werklike koste van die Gautengse snelwegverbeterings is en watter formule gebruik is om die tariewe te bereken. 


“Ons sal veral wil sien presies hoe die ekonomiese modelle toegepas is om die toltarief te bereken sodat eksterne ekonome die integriteit van die navorsing kan ondersoek,” aldus Alberts.


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,780.49
+0.5%
Silwer
22.58
+1.7%
Palladium
1,848.50
-0.1%
Platinum
1,003.85
+1.3%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot