AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4487
-14,00
SOYA
20 Mrt
-
8529
-79,00
SUNS
20 Mrt
-
9800
-240,00
WEAT
20 Mrt
-
6607
-32,00
WMAZ
20 Mrt
-
3969,6
-18,40
YMAZ
20 Mrt
-
4165
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Meeste koring nóg ingevoer

Hoewel koringboere versigtig optimisties is oor die koring wat tans op die lande staan, word verwag dat 1,4 miljoen ton van dié graan vanjaar ingevoer moet word.

Hoewel koringboere versigtig optimisties is oor die koring wat tans op die lande staan, word verwag dat 1,4 miljoen ton van dié graan ingevoer gaan moet word, sê mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van Graan SA.

“Ons verwag dat die meeste koring nóg vir die seisoen ingevoer gaan moet word.”

 

Theron meen dat die land se koring-invoer met dié oes en in die toekoms al hoe nader aan 50% van die totale verbruik gaan beweeg.


Droogte het groot invloed

Theron sê met die stroop van die oes wat al oor drie weke kan begin, het droogtetoestande oor groot dele van die land ‘n invloed op die oes.


“Ons in die Swartland is versigtig optimisties en van die boere se aanplantings lyk baie goed. Daar is wel boere wat weens die droogte reeds oesskade aangeteken het. Ons kort reën vir ‘n goeie oes.”


Volgens Theron heers groot kommer oor die gebrek aan reën in die Suid-Kaap. “Van Swellendam se kant af Kaap toe soek die boere baie reën vir die oes, en vir party is dit reeds te laat om ‘n beter oes te verseker.”


Ander dele raak droog

Ander dele in veral die sentrale streke van die land raak ook droër, en Theron sê dit lei ook tot ‘n mate van kommer. “Die boere naby Hoopstad, Reitz en Bethlehem se oeste lyk mooi, maar hulle het ook reën nodig vir hulle oeste om volle potensiaal te bereik.”


1 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,991.67
+0.1%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,543
+0.8%
Alle aandele
72,995
+0.6%
Hulpbronne 10
64,651
+2.8%
Industriële 25
97,900
+0.9%
Finansiële 15
14,800
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot