AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9375
-3,00
SUNS
27 Sep
-
9780
-188,00
WEAT
27 Sep
-
7044
-14,00
WMAZ
27 Sep
-
4826
-40,00
YMAZ
27 Sep
-
4761,8
-36,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meeste plaasaanvalle in een jaar

Suid-Afrika het verlede jaar die meeste plaasaanvalle nóg beleef, maar plaasmoorde het afgeneem vergeleke met die vorige drie jare.

Volgens Agri SA se eie operasionele statisitiek wat pas bekend gemaak is, was daar verlede jaar 925 aanvalle op plase waarin 134 mense vermoor is. Amptelike polisiestatistiek dui daarop dat 144 mense in 2000 vermoor is en 906 aanvalle voorgekom het.

Mnr. Kobus Visser, direkteur owerheidsdienste van Agri SA, sê dié organisasie se syfers vir 2001 kan verskil van die polisie se amptelike statisitiek omdat die polisie wyer toegang tot inligting het.

Hy sê in Januarie vanjaar is agt mense in 89 aanvalle op plase vermoor. Dit is ook meer aanvalle, maar minder moorde as in Januarie verlede jaar. Volgens die polisie se Misdaadinligtinganalisesentrum (MIAS) is 16 mense in 71 aanvalle in Januarie 2001 dood.

Mnr. Visser sê dit is 'n ramp dat plaasaanvalle en moorde op só 'n onaanvaarbaar hoë vlak stabiliseer en nie daal nie. "Dit is egter verblydend dat die aantal moorde nie toegeneem het nie. Dit dui daarop dat die landbougemeenskap meer paraat is en hulself beter tydens aanvalle beskerm."

Intussen nader 'n ondersoek na die oorsake van plaasmoorde onder voorsitterskap van adv. Charl du Plessis, afgetrede prokureur-generaal van die Noord-Kaap, nou sy einde. Dié ondersoek het gevolg nadat die Regering begin verlede jaar onderneem het om dringend onafhanklike navorsing te laat doen na die motiewe en faktore wat aanleiding gee tot die voortslepende vlaag plaasaanvalle en -moorde.

Mnr. Martin Schönteich, woordvoerder van die ondersoekkomitee, sê daar is begin met die skryf van die finale verslag nadat alle voorleggings bestudeer en onderhoude met belanghebbendes afgehandel is.

Daar word nog net met gevonnisde misdadigers onderhoude gevoer en besonderhede daaroor sal by die finale verslag gevoeg word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.0%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,639.43
+1.0%
Silwer
18.71
+1.9%
Palladium
2,065.39
+1.1%
Platinum
865.54
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,255
-0.1%
Alle aandele
63,605
-0.0%
Hulpbronne 10
56,067
-0.3%
Industriële 25
79,478
-0.1%
Finansiële 15
14,008
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot