AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meganiese landbou-erfenis bewaar

Die bewaring van landbou-erfgoed was die wenner op Engen se enjin-restourasie-uitdaging.

Die eindrondte van Engen se enjin-restourasiekompetisie is op Erfenisdag by die Ferreira-museum in Bloemfontein onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraan-trekker-en-enjinklubs (SAVTEK) aangewys en ’n totale borgskap van R150 000 is deur Engen aangebied.

Die SAVTEK-klubs Hoëveld, Noordwes, Sentraal-Vrystaat en Wes-Kaap het ’n leidende bydrae gelewer. Die wenner in die afdeling vir seniors was mnr. Torsten Löwe van Pretoria met sy Deutz MAH 914 van 1951, en die junior wenner die 17-jarige me. Liezel Gouws van Klerksdorp met die restourasie van ’n Wolseley-enjin van 1963.

Mnr. Christo Pieterse, die voorsitter van die Sentraal-Vrystaatse Veteraanklub, sê die oogmerk met die kompetisie was om jong mense by die restourasie van enjins te betrek. Dit behels die restourasie van ’n stilstaande enjin van ouer as 30 jaar, die maak en beoordeling van ’n werkboek waarin die verloop van die restourasieproses beskryf word, asook ’n voorlegging van die restoureerder en die beoordelaars.

Die kompetisie maak voorsiening vir ’n afdeling vir skoolgaande juniors en een vir jong volwassenes. ’n Deelnemer kan ’n ervare restoureerder as mentor aanwys. Slegs vyf juniors en 10 seniors van die aanvanklike 40 inskrywings het na die eindrondte deurgedring.

’n Nostalgiese herlewing van die verlede is die hoofrede waarom versamelaars en restoureerders van oor die land heen veteraantrekkers en -werktuie tydens die kompetisie by die Ferreira-museum vertoon het.

In die geval van mnr. Doppies van Eeden, van die plaas Morgendal, Verkeerdevlei, het hy daarin geslaag om sy liefde vir ou trekkers na sy dogter, Zanelle, oor te dra. Sy het van skooltyd af haar pa oor naweke met die restourasie van sy trekkerversameling gehelp. Sy het sederdien die bestuur van die versameling oorgeneem.

Zanelle, of beter bekend as Zuta, het aan die erfenisbyeenkoms met ’n Britse Field Marshall (reeks 3) van 1954 deelgeneem. Doppies het ook die trekker gebruik om ’n demonstrasie met ’n ou ploeg te doen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot