AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meganisering lei tot werkverliese

Werkverliese vind by Douglas in die Noord-Kaap plaas deurdat boere planne deurvoer om te meganiseer.

In die landboubedrywe wat enigsins kan meganiseer, vind grootskaalse werkverliese plaas, sê mnr. Gerhard Bruwer van die Genade-boerdery by Douglas in die Noord-Kaap.

Groot kommer bestaan nou oor die wel en weë van die platteland en spesifiek Douglas omdat talle plaaswerkers hul werk verloor in wat beskryf word as “die onrealistiese verhoging van die minimum loon”.

Bruwer se “dit is ’n verskriklike ding wat hier gebeur, maar ons het nie ’n ander keuse nie as om talle mense te laat loop”.

Bruwer, wat saam met sy pa en twee broers boer, plant 60 ha aartappels en hulle verbou ook sonneblomme en grondbone. Die boerdery het altyd 200 werkers in diens gehad net vir die aartappels, maar moes nou 100 afdank weens die loonverhoging. Die mense word nou vervang deur ’n meganiese aartappeluithaler wat die aartappels tot bo-op ’n wa laai.

Koste kan verhaal word

Die koste van die aartappeluithaler kan binne twee jaar verhaal word deur die besparing van 100 mense se verhoogde lone. Wat die sonneblomme en grondbone betref, kom die Bruwers nou ook met 50 minder werkers vir elk van die twee gewasse (totaal 100) oor die weg.

Hulle doen dit deur die onderskeie chemiese beheerprogramme aan te pas. Hierdie verandering in die spuitprogram is nou wel duurder as die vorige program, maar dit kos steeds minder as die verhoogde lonerekening.

“Ek skat daar is minstens 1 000 mense van Douglas alleen wat tot dusver hul werk kwyt is. Ek weet van ten minste een aartappelboer wat gewoonlik 400 ha beplant het wat besluit het om nie meer ’n enkele moer in die grond te sit nie. Ons is opreg bekommerd oor die invloed van die dilemma op die platteland, want as die mense nie meer geld verdien nie, het hulle nie geld om mee kos te koop nie,” sê Bruwer.

Mnr. Callie Human, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-masjinerie- assosiasie, sê meganisering in die landbou kom nie van gister af nie, maar hy meen die nuwe minimum loon vir plaaswerkers sal die proses in alle waarskynlikheid aansienlik versnel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot