AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Melk: ‘Kartelle’ nie gou ondersoek

Die groot uittog van veral kleiner melkboere wat weens swak produsentepryse die bedryf verlaat, is ‘n groot bron van kommer.

Die groot uittog van veral kleiner melkboere wat weens swak produsentepryse uit die bedryf gedwing word, is ’n ernstige saak van kommer vir die bedryf.

Al hoe meer geluide van moontlike kartelvorming in die melkbedryf klink op, asook dat prysvasstelling-meganismes ondersoek moet word. Van die meer as 30 000 melkboere in die middel 1980’s is beduidend minder as 2 600 vandag nog in produksie.

Dit het pas bekend geword dat nóg 21 melkboere van die Overberg in die Wes-Kaap in die laaste ses maande die handdoek ingegooi het − en nog gaan hulle dalk volg.

Talle melkboere vermoed kartelvormings in dié bedryf, maar dit blyk asof ’n ondersoek daarna nie gou gaan plaasvind nie.

Ondersoek is ongrondwetlik

Dit is omdat die Appèlhof verlede jaar beslis het dat ’n ondersoek na twee melkmaatskappye beëindig word nadat hulle aangevoer het dat só ’n ondersoek ongrondwetlik is. ’n Tydperk van drie jaar moet nou verloop voor ’n nuwe ondersoek van stapelgestuur kan word.

Mnr. Deàn Kleynhans, voorsitter van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê die MPO berus hom by dié besluit. Nóg ’n gebied waar melkboere uit die bedryf gedwing kan word weens swak produsentepryse, is by George, meen hy.

Die MPO het gevra dat die suiwelwaardeketting ontleed word om duidelikheid te kry oor die verdeling van die verbruikersrand. “Ons sou graag wou sien dat alle belanghebbendes in die waardeketting ondersoek word,” sê Kleynhans.

Altesame R350 000 is bewillig vir ’n ondersoek en ’n diensverskaffer word nou aangestel wat die ondersoek sal doen.

18 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot