AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melk SA het groot planne vir bedryf

Melk SA het op sy jongste direksievergadering besluit om as eerste prioriteit aandag te gee aan die bevordering van winsgewendheid in die suiwelbedryf, opvoedkundige reklame, pogings om opkomende melkboere in die bedryf te vestig en die vestiging van 'n regverdiger markbeskermingsmeganisme.

Dit was 'n eenparige besluit deur die direksie, het mnr. Robert Wesseloo, voorsitter van Melk SA, gesê.

Hy het gesê die uitvoer van suiwelprodukte is voorheen al uitgesonder as 'n projek wat hoë voorrang verdien, maar op die afgelope vergadering is besluit om dié inisiatief, weens die huidige melktekorte, vir eers op die agtergrond te skuif. "Die vergadering het ooreengekom op sekere teikens vir die winsgewendheid van boere en verwerkers. Van die moontlike planne om dié doelwitte te bereik, sluit in maatreëls om produksiekoste in die bedryf te verlaag, die optimalisering van bedryfsgeriewe in die sekondêre bedryf, beter skakeling met die handel, asook die beter gebruik van die landboutermynmark deur die primêre bedryf en ook die balansering van melkvolumes waar nodig," het mnr. Wesseloo gesê. Daar is besluit om te kyk na bestaande materiaal hier en oorsee wat moontlik vir opvoedkundige reklame gebruik kan word. Die doelwit is gestel om melkverbruik binne die volgende vyf jaar met 20 % deur middel van 'n doeltreffende reklameveldtog te verhoog. "Dit is duidelik dat opvoedkundige sessies by skole onmiddellik ingestel moet word. Reklame-agentskappe gaan genooi word om voorstelle te doen oor 'n reklameveldtog en geld moet vir al dié aksies gevind word," het hy gesê. Die suiwelbedryf wil ook graag by bestaande inisiatiewe inskakel om opkomende melkboere te vestig. Dit behels samewerking met die Regering, die bou van vennootskappe tussen kommersiële en opkomende boere, die vind van geldelike bronne, asook die ondersteuning en samewerking met lede van die sekondêre bedryf. Melk SA gaan 'n nuwe inisiatief begin om deur die Departement van Handel en Nywerheid 'n aanvaarbaarder markbeskermingsmeganisme daar te stel. Met die inskakeling van die BLNS-lande (Botswana, Lesotho, Namibië, en Swaziland) by die besluitneming, sal die taak baie meer tyd en energie verg, het mnr. Wesseloo gesê.15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot