AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melk voortaan volgens kodes gegradeer

Vervalste en verwaterde melk sal eersdaags waarskynlik nie meer op winkelrakke in Suid-Afrika beskikbaar wees nie.

Volgens mnr. Albert Loubser, bestuurder van die Suiwelstandaarde-agentskap, word tans met kleinhandelgroepe hieroor onderhandel. Die agentskap het saam met die Departement van Landbou se direktoraat produkstandaarde besluit om melk voortaan volgens kleurkodes te gradeer.

Melk word getoets vir onder meer enige bygevoegde stowwe, soos wei, plantaardige olies of water, of ander stowwe om dit 'n langer rakleeftyd te gee. Voorts word dit vir gehalte getoets, of dit onder meer doeltreffend gepasteuriseer is en of dit die bakterie E-Coli, bevat. Die hoeveelheid bottervet, proteïen en laktose of melksuiker daarin word ook getoets. Daar word gekyk of die houers waarin die melk verkoop word, heeltemal vol is, soos wat op die etiket daarvan aangedui word.

Die melk word vir elk van die 10 ontledings waarvoor dit getoets word, 'n punt toegeken. Melk wat uit 100 meer as 94 kry, sal as groen geklassifiseer word, dié tussen 90 en 93 as oranje en dié onder 90 as rooi. Handelaars sal kan besluit om net melk wat as groen of oranje geklassifiseer is, te verkoop. Die kleurkodes sal egter nie op die houers of rakke aangebring word nie.

Mnr. Loubser het gesê dit is gewoonlik die goedkoper melk waarvoor verbruikers versigtig moet wees. Hy het gewaarsku dat die stowwe wat by die melk gevoeg word om groter winsmarges te verseker, skadelik vir mense met sekere allergieë kan wees, asook vir babas, omdat hulle dan nie genoeg melk inkry nie, hoewel hulle die voorgeskrewe hoeveelheid gedrink het.

26 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.71
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.22
+1.0%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot