AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Melkbedryf in Oos-Kaap versterk

Deurdringende reën en melkpryse wat die afgelope maand geleidelik opwaarts aangepas is, het vooruitsigte in die Oos-Kaapse melkbedryf verbeter.

Deurdringende reën en melkpryse wat die afgelope maand geleidelik opwaarts aangepas is, het vooruitsigte in die Oos-Kaapse melkbedryf verbeter.


Dit beteken egter nie dat dit ook “geld gereën” het nie, sê mnr. Simon Matthews, voorsitter van die provinsie se Melkprodusenteorganisasie (MPO).


Lees ook: Melkprys ry wipplank


Insetkoste hoër

Matthews sê hoewel die meeste melkkopers hul pryse opwaarts aangepas het, het die pryse van brandstof, elektrisiteit, kunsmis en kragvoer sedert April die hoogte in geskiet.


“Die huidige melkpryse is steeds laer as ’n jaar gelede. Gelukkig is daar enkele kopers wat ’n tekort aan melk het en help om opwaartse druk op pryse te plaas.” Hy sê die posisie van Oos- Kaapse boere is beter as dié in die suidelike deel van die Wes-Kaap waar meer as 22 melkerye die afgelope paar maande uit bedryf gegaan het.


Lees ook: Overberg verloor 21 melkboere


Droogte

Die droogte het ook ’n groot rol gespeel dat hulle nie meer melk winsgewend kon produseer nie. Matthews sê uit ’n internasionale oogpunt is plaaslike melkpryse nog relatief laag.


“Ongelukkig het die Suid-Afrikaanse ekonomie nog nie behoorlik kop opgetel nie. Die uitdaging vir melkboere is om hul produksiekoste so laag moontlik te hou en uit te hou totdat die verbruikers weer meer geld in hul sak het.”


Lees ook: Melkprys kan wêreldwyd daal


15 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot