AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Melkboer kry minder van verbruikersrand

Melkboere se aandeel in die verbruikersrand het van Januarie 2008 tot Mei 2011 met 9% gedaal, sê die MPO.

Melkboere se aandeel in die verbruikersrand het van Januarie 2008 tot Mei 2011 het met 9% gedaal, sê die Melkprodusente-organisasie (MPO).

Volgens die organisasie het die verskil tussen kleinhandelpryse en produsentepryse in dié tydperk van R4,84 tot R7,37 verhoog, oftewel met 66%.

Volgens die MPO het pryse aan produsente in Januarie 2008 op gemiddeld R3,15 per liter gestaan, wat 43% van die kleinhandelprys verteenwoordig het. In Mei 2011 het produsentepryse op gemiddeld R2,90 per liter te staan gekom, en dit verteenwoordig 34% van die kleinhandelprys.

“Die werklikheid is suiwelprodusente, en spesifiek top-suiwelprodusente, verlaat die bedryf omdat hul aandeel in die verbruikersrand met tyd agteruit gegaan het,” aldus mnr. Dèan Kleynhans, nasionale voorsitter van dié organisasie.

Benarde situasie

Kleynhans sê produsente se pryse het gedaal, en tot Februarie 2011 is kwotas toegepas, wat omset beperk het. Dié situasie het gelei tot talle koeislagtings en die verkope van verse, sodat boere hulle kontantvloei kan bestuur. Kleynhans sê dít veroorsaak dat ‘n produsent se vermoë om produksie te verhoog ‘n 12 tot 24 maande proses gaan wees, mits pryse reggestel word.

Volgens Kleynhans beïnvloed ‘n nuwe dinamika van plaaslike supermarkgroepe wat Afrika-markte al hoe meer formaliseer, ook die plaaslike bedryf se netelige situasie. “Hulle verkoop al hoe meer van ons plaaslik geproduseerde suiwelprodukte in ander Afrika-lande - veral BNLS-lande - wat nie as uitvoer gereken word nie, maar wel asof dit binnelandse verbruik is. Boonop groei ons werklike plaaslike verbruik tog gedeeltelik omdat suiwelproteïen tans goedkoper is as byvoorbeeld vleisproteïen.”

Genoeg melk

Kleynhans sê die bedryf het nog nie navorsing gedoen oor wanneer dit in die posisie gaan wees waar dit nie meer genoeg melk sal kan produseer vir binnelandse vraag nie. “Ek vermoed die denke is dat daar nog altyd genoeg melk vir die binnelandse vraag was, so ons hoef nog nie pro-aktief op te tree nie.”

As ‘n oplossing meen Kleynhans: “Die bedryf moet indringend na ‘n langtermynstrategie kyk. Tans funksioneer ons op kortermyn-markinligting wat nie volhoubaarheid of beleggingsvertroue op primêre produsentevlak beteken nie. Produsente staan altyd laaste in die waardeketting wanneer pryse opwaarts styg en voel eerste prysdruk wanneer daar druk op die waardeketting kom.”

22 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot