AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkboer maak kaas met 3D-drukker!

’n Nederlandse boer beplan om kaas met ’n 3D-drukker te druk met rou melk van haar 130 koeie.

Me. Michaela van Leeuwen het tydens ’n konferensie oor die skep van voedsel met 3D-drukkers in Nederland gesê sy en haar man wil hul eie kaas op hul eie perseel maak, en het daarom hul maatskappy, Print Cheese, op die been gebring.

Hulle bied demonstrasies aan en verskaf die nodige drukvoorraad aan kliënte, soos restaurante. “Print Cheese wil waarde toevoeg deur kaas met ongewone ontwerpe te druk, of om nuwe produkte met kaas en ander betsanddele te skep,” sê sy.

Haar plan het ontspring uit haar navorsing by die Wageningen-universiteit en –navorsingsentrum. “Ek het 3D-druk met bioplastiek ontdek en met my passie vir kaas gekombineer. Ek was nuuskierig om dit te probeer omdat niemand tot dusver het nie.”

“Ons het verskeie mengels getoets, en viskositeit was soms te laag en ons het ontdek dat enige lug in die drukmateriaal ’n ongunstige uitwerking op die eindproduk het. Die uitdaging is om met twee of meer materiale in verskillende vorms te druk, soos bemarkingsmateriaal vir maatskappye,” voeg sy by. Prof. Maarten Schutyser van Wageningen sê 3D-gedrukte kaas hou ander voordele in, soos die moontlikheid om die hoë cholesterolinhoud van kaas te verlaag voordat dit gedruk word. Natrium koemelkcaseïnaat, wat in melk voorkom, is ’n natuurlike 3D-drukmateriaal, sê hy, en is vloeibaar, maar stol vinnig na dit gedruk is. Hy verwag dat mengselprobleme opgelos sal word en dat ons in die toekoms meer vorms en geurkombinasies, met bestanddele soos vrugte, neuter, minerale en vitamiene, kan verwag. Van Leeuwen voorspel dat daar in die volgende dekade 3D-drukkers sal wees wat ook met sjokolade, meel, suiker en pasta kan druk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot