AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkboer uit Noorde stof almal uit!

Die land se voorste melkboer kom uit Louis Trichardt, wat glad nie een van die tradisionele suiwelgebiede is nie.

Mnr. Joubert Fourie van die Limpopo-melkery is as 2013 se Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys. Hy was in vorige jare ‘n nasionale finalis en ook al ’n paar keer wenner in die noordelike streek van dié kompetisie van die vereniging vir Meestersuiwelboere.

Die Limpopo-melkery bestaan al 35 jaar en is 10 km buite Louis Trichardt geleë, wat nie ’n tradisionele suiwelgebied is nie.

Fourie se melkkudde, bestuur deur mnr. Willa Vorster, bestaan uit sowat 800 koeie waarvan 700 in melk is. Die meeste koeie is Holsteins. Die melkery se gemiddelde produksie is 25 000 tot 28 000 liter per dag.

Ook jogurt, sap en kaas
Fourie het sy eie fabriek waar onder meer verskillende soorte jogurt, vrugtesappe, maas en kaas vervaardig word wat hy plaaslik verkoop en ook na Zimbabwe uitgevoer word.

Die Limpopo-melkery het ook ’n bokmelkkudde en verskeie bokmelkprodukte word vir Woolworths vervaardig.

Fourie het nog baie planne vir die toekoms en wil sy kudde in die volgende drie jaar tot 1 000 koeie uitbrei. 

Foto-byskrif:
Mnr. Joubert Fourie (links) is as 2013 se nasionale Meestersuiwelboer aangewys. By hom is mnre. Mike Mouton, bestuurder van DeLaval se sentrale streek, een van die borge van die kompetisie, en Willa Vorster, kuddebestuurder van die Limpopo-melkery. Foto: CARIEN KRUGER

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot