AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkboere in erge koste-knyptang

Melkboere in die Vrystaat is in 'n koste-knyptang vasgevang en verskeie boere oorweeg om dié bedryf te verlaat.

Sedert DairyBelle verlede jaar sy prys aan melkprodusente met tussen 50c en 60c per liter verlaag het, het gemiddeld drie melkboere per melkdistrik in die Vrystaat die bedryf verlaat.

Mnr. Bernard Maree, voorsitter van die Vrystaatse Melkprodusente-organisasie (MPO), sê in die sewe distrikte in die Vrystaat het die bedryf sowat 20 boere verloor.

Volgens Maree staan verskeie boere tans voor die keuse om uit die bedryf te moet onttrek, al dan nie. Hy sê een van die groot melkboere in die provinsie het onlangs vasgestel dat hy sowat R1000 wins per koei per jaar maak. “Dit beteken sowat R83 per koei per maand. Die groot verlaging het ’n rippel-effek gehad. Melkboere kan nie so aangaan nie.”

’n Produsent in die Vrystaat verdien tans gemiddeld R3,40 per liter, maar Maree sê ’n boer het sowat R4,50 per liter nodig om al sy insetkoste te kan betaal.

Melkboere soek ander koper
Intussen heers groot ontevredenheid onder boere wat voorheen melk aan DairyBelle gelewer het oor beweringe dat dié groep tans ’n melkkoper méér geld betaal as wat hulle aan boere wou betaal. Mnr. Koos Pienaar, die voormalige voorsitter van die MPO in die Vrystaat, sê ná die verlaging het boere gemiddeld R2,95 per liter melk verdien, en hulle het ’n ander koper begin soek.

“Boere het vir maande lank ’n ander koper gesoek, en toe een gekry wat hulle tussen 20c en 30c per liter méér betaal het, en die melk op die plaas kom afhaal.” Pienaar sê die boere is ontevrede omdat dié koper na bewering die melk aan DairyBelle lewer. “Hoekom is die maatskappy nou bereid om meer vir ’n liter melk te betaal? As dit die geval is, wat anders is dit as samespanning?”’

Pienaar sê DairyBelle se verlaging en optrede het ’n baie negatiewe boodskap aan die provinsie se melkbedryf gestuur, en boere sukkel om  kop bo water te hou en positief te bly.

Maree sê oorweging word geskenk aan stappe oor die beweringe, mits daar gevind word dat dit waar is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.9%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,635.98
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,090.88
+2.3%
Platinum
859.63
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,490
+0.4%
Alle aandele
63,918
+0.5%
Hulpbronne 10
56,725
+0.9%
Industriële 25
79,289
-0.3%
Finansiële 15
14,177
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot