AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkboere in KZN bou eie sakeryk

’n Groep van 31 melkboere in die KwaZulu-Natalse Middelland het nou hul eie verwerkingsaanleg.

’n Groep van 31 melkboere in die KwaZulu-Natalse Middelland het in hul eie verwerkingsaanleg belê om meer van die verbruiker se rand in hul eie sak te verseker.

Die indrukwekkende Dairy Day-fabriek langs die N3-hoofweg net buite Howick in KwaZulu-Natal is die nuwe tuiste vir 31 KZN melkboere se melkprodukte.

Dairy Day is reeds in Augustus 2014 in die lewe geroep. Volgens mnr. Paul Marshall, uitvoerende hoof van Dairy Day, was hul doel om beter diens aan hul kliënte te lewer deur konsekwente voorsiening van produkte en prys.

Gedurende 2015 het die groep twee plaaslike verwerkingsmaatskappye, Stonelees Dairies en Honeydew Dairies bekom. Terselfdertyd is die konstruksiewerk aan die nuwe, hoogs moderne Dairy Day verwerkingsaanleg net buite Howick begin.  In Desember 2015 het Dairy Day die eerste melk van aandeelhouers ontvang.

Boere en werkers het aandele

Die 31 boere besit 85% van die aandele in die maatskappy, proporsioneel tot die hoeveelheid melk wat hulle aan die aanleg kan lewer. Die oorblywende 15% behoort aan die Dairy Day-plaaswerkertrust waarvan die begunstigdes die plaaswerkers by die aandeelhouers is.

Meeste van die 31 Dairy Day-aandeelhouers het voorheen aan gevestigde verwerkers melk gelewer. “Met Dairy Day is ons leweransiers ook Dairy Day se aandeelhouers en deel dus in die winste, wat die risiko uitskakel om voorsiening te verloor weens verskaffers wat vir kort termyn-prysvoordele vir ander verwerkers sal melk lewer. Anders as ander koöperatiewe of organisasie, waar die produsente die aandeelhouers is, is ons gefokus daarop om ’n diens aan ons kliënte, die supermarkte, te lewer en nie net ’n generiese produk nie. Op hierdie wyse bou ons aansien vir ons handelsmerke en skep ons waarde vir ons aandeelhouers,” sê Marshall.

Dairy Day, wat tot 600 000 liter melk per dag kan verwerk en wat meer as 1 700 mense in diens het, verpak private handelsmerke vir kettingwinkels en vervaardig ook sy eie produkte onder die Honeydew-handelsmerk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot